Persverklaring: WAT spog met drie beskermpersone
Ter afsluiting van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se eeufeesviering is daar vanjaar vir die eerste keer drie bekende persoonlikhede uit die Afrikaanse kultuurwêreld as beskermpersone van die...
View ArticlePEN Afrikaans se jaarlikse lesing oor uitdrukkingsvryheid en die reg om die...
Lourensa Eckard, ’n joernalis, veldaanbieder vir Carte blanche en die aanbieder van die aktualiteitsprogram In gesprek met Lourensa Eckard op kykNET, het op 29 September 2026 PEN Afrikaans se...
View ArticleErla-Mari Diedericks (1960’s–)
Foto: Izak de Vries Sêgoed van Erla-Mari Diedericks “Liefdesverhale verskaf iets wat die wêreld en sy mense nog altyd nodig gehad het om te kan oorleef: hoop. Dit bied ontvlugting, dit laat jou weer...
View ArticleAfrikaanse resensies en boekgesprekke in September 2026
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2026 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die...
View ArticleToyota Stellenbosch Woordfees 2026: Taalgenoot-Ruk en Rym-kompetisie, so stel...
Magé was 2025 se wenner (Foto: Emma Snyman) Die Toyota Stellenbosch Woordfees is hier, en onder die verskeidenheid kulturele hoogtepunte op die Toyota Musiekfees-program is daar een gebeurtenis wat...
View ArticlePersverklaring: Nuwe Akademieraad van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SA Akademie) kondig met genoeë die samestelling van die nuut verkose Akademieraad aan. Die pas afgelope Akademieraadsverkiesing is die eerste wat...
View ArticlePersverklaring: ATKV eer Kunstekaap by Tienertoneelfinaal
Gerrie Lemmer, uitvoerende hoof: kultuur van die ATKV, en Marlene le Roux, hoof- uitvoerende beampte van Kunstekaap (Foto verskaf) Duisende jongmense, honderde optredes en tientalle repetisies, en nou...
View ArticlePersverklaring: Pryse vir spanningslektuur en niefiksie, asook die...
Die Afrikaanse woord seëvier Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasies rondom die Afrikaanse woord. In die kategorie Prys vir Spanningslektuur, een van die mees snelgroeiende...
View ArticlePersverklaring: Lourensa Eckard lewer PEN Afrikaans se jaarlikse lesing oor...
PEN Afrikaans nooi ons lede, ondersteuners en ander belangstellendes om in te skakel vir ons jaarlikse lesing oor media- en uitdrukkingsvryheid in Suid-Afrika. Dit word vanjaar deur Lourensa Eckard...
View ArticlePersverklaring: Veer in die hoed vir woordkunstenaars
Met die ATKV-Woordveertjies bekroon die ATKV outeurs wat deur hul woordkuns ’n lewende erfenis bou. Die wenners van die Prys vir Poësie, die Prys vir Romanses, die Prys vir Liefdesroman en die Prys...
View ArticlePersverklaring: ATKV-Kinderboektoekennings vier stories en lees
Die ATKV-Kinderboektoekennings bekroon jaarliks die gewildste Afrikaanse kinderboeke wat gedurende die voorafgaande kalenderjaar verskyn het. Die beoordelaars is jong lesers self – iets wat hierdie...
View ArticleAlta Cloete (1956–)
Foto: verskaf deur Alta Cloete Sêgoed van Alta Cloete “Elke leser wat laat blyk sy kon ’n paar uur lank van die harde werklikheid ontvlug deur een van my boeke te lees, is vir my ’n groot inspirasie.”...
View ArticleATKV-Crescendo: Mark Pekeur vind sy plek in die kollig met Meer as jy
Foto geneem deur en verskyn met toestemming van ©Chelsea-Lei Daniels, 2026. Daar is ’n verskil tussen ’n sanger wat ’n stel liedjies op ’n verhoog sing en ’n kunstenaar wat voor ’n gehoor begin wys wie...
View ArticlePersverklaring: SA Akademie wag aansoeke in vir M- en D-beurse vir 2027
Grafika verskaf deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns Aansoeke vir die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se 2027 magister- en doktorale beursprogram word nou ingewag. Die beursprogram...
View ArticleAfrikaanse resensies en boekgesprekke in Augustus 2026
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2026 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio...
View ArticlePersverklaring: Algemene Simposium 2026 fokus op KI
Die SA Akademie se jaarlikse Algemene Simposium vind op 1 en 2 Oktober 2026 in Pretoria plaas en fokus vanjaar op kunsmatige intelligensie (KI). Die Akademieraad het die onderskeie kommissies van die...
View ArticleDie ATKV se Boekmakietie op Despatch
Op Saterdag 22 Augustus 2026 het die ATKV se takke in Despatch ’n Boekmakietie gehou. Verskeie takke het meegedoen. Janecke Schuin het die verrigtinge geopen met sang en musiek. Die saal is lieflik...
View ArticleSophia Kapp (1965–)
Foto: verskaf deur Sophia Kapp Sêgoed van Sophia Kapp “Elkeen is uniek. Ek glo buitendien een van die gevaarlikste goed is om iemand anders se styl na te aap. Dis beter om liewer jou eie stem te kry.”...
View ArticlePersverklaring: 25ste Studentesimposium in die Natuurwetenskappe
Grafika verskaf deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns Die jaarlikse Studentesimposium in die Natuurwetenskappe van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SA Akademie) word op 29 en 30...
View ArticlePersverklaring: ATKV-Crescendo-kunstenaars maak skoonskip by...
Selby William, Lizl Simoes en Lucia Poggenpoel het elk ’n Afri-Indie-toekenning ingepalm. Morné Ayeni (derde van links) het die aand as Crescendo-projekbestuurder meegemaak. (Persfoto: verskaf.)...
View Article