Quantcast
Channel: Portale - LitNet

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elza Rademeyer (1944–2024)

Haar tydverdrywe: “Ek het twee tydverdrywe wanneer ek nie skryf nie. Die een is om op die strand te gaan stap, en die ander is om buite in die veld onder die oop hemelruim te slaap. Daar is niks wat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitnodiging: Bekendstelling van Antjie Krog: ’n Ondersoekte lewe

Die SA Akademie nooi u vriendelik na die bekendstelling in Pretoria van Louise Viljoen (red.) se boek Antjie Krog: ’n Ondersoekte lewe. Dit is die sestiende titel in die SA Akademie se huldigingsreeks...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Geleentheid om in te skryf vir die ATKV-Woordveertjies 2025

Kom pluk ’n veertjie vir jou hoed! Die sluitingsdatum vir inskrywings vir die 2025-ATKV-Woordveertjies is Maandag 2 Junie 2025. Hier is nog inligting. The post Persverklaring: Geleentheid om in te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hendrik Januarie (1941–)

Foto: verskaf Sêgoed van Hendrik Januarie: “Skryf neer, want mens gaan vergeet. Papier bring als terug. Jy sien dit.” (Die Burger, 14 Augustus 2008) “’n Skrywer en sy werk word dikwels misgekyk of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Die ATKV Digskool 2025

Die digters besoek die korbeelhuis op die werf van Gunsfontein, die familieplaas waar die Louw-broers naweke en vakansies by hulle grootouers deurgebring het. (Foto: verskaf) Die 2025 ATKV Digskool in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skrywers, boekliefhebbers, navorsers en musikante op pad na die Karoo

Heindrich Wyngaard, Riana Scheepers, Darryl David en Hein Willemse LitNet en sy vennote kondig graag aan dat daar ’n suksesvolle aansoeker was vir die 2025-inwoonskrywerskap in Cradock/Nxuba, en dat ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lodewyk G du Plessis (skuilnaam van Andries Buys) (1938–)

Foto: verskaf Sêgoed van Andries Buys “Latyn is ’n pragtige taal wat deur ons gekoester en deur ons kinders geleer moet word sodat dit nooit verdwyn en ons geestelik armer laat nie.” (Rapport, 15...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tom Dreyer (1972–)

Foto: Menán van Heerden Sêgoed van Tom Dreyer “Die lewe is wat jy daarvan maak. Die wêreld loop oor van ongewone, opwindende, humoristiese dinge. Toe ek nou oorstap kafee toe, sien ek ’n vrou met ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Witwarm gesprekke, heerlike Karoo-kos en knetterende vure vir die Etienne van...

Om van 25 tot 27 Julie 2025, in die middel van die winter, ’n klomp mense oor boeke te laat gesels in die Karoo, kan net lekker wees. Darryl David, die baasbrein van boekefeeste in Suid-Afrika, vra...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Bekroonde skrywer Danie Marais lei slypskool vir...

Gun jou woorde poëtiese vlerke by Taalmonument Bekroonde skrywer lei slypskool vir stokperdjie-digters Vir diegene wat dalk soms ’n bietjie dig voel as hulle pen op papier of vinger op sleutelbord...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toast Coetzer (1977–)

Foto: NB-Uitgewers Sêgoed van Toast Coetzer “Ek is die ultimate voorbeeld van iemand wat nie kan sing nie, nie musiek kan lees nie, nie kan speel nie, maar tog in ’n band is wat tien jaar al bestaan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2025

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dagdigkursus by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument op 7 Junie 2025 met...

Gun jou woorde poëtiese vlerke by Taalmonument! Bekroonde skrywer lei slypskool vir stokperdjiedigters. Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl bied ’n poëtiese oplossing vir almal...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: ATKV-DigiToneel – Top-8 gereed

Die ATKV se gewilde TV-realiteitsreeks, Gekies vir die kollig, keer in 2025 vir die vyfde keer terug na jou skerm – en vanjaar is die tema eenvoudig onweerstaanbaar: magneties. Soos hemelliggame wat...

View Article

Persverklaring: Kompetisie bied platform vir musikale 50-plussers – ATKV

Die musikant Cor Uys, ’n jare lange vennoot van die ATKV, bied in samewerking met ATKV-Buffelspoort en PLUS 50-tydskrif die Andante Plus50-musiekkompetisie aan. Alle senior burgers 50 jaar en ouer,...

View Article



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>