Quantcast
Channel: Portale - LitNet
Browsing all 1430 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persvrystelling: Beurse vir M- en D-studie 2019

Die SA Akademie stel vir 2019 ’n beperkte aantal studiebeurse beskikbaar vir M- en D-studie in enige vakrigting (geestes- of natuurwetenskappe). Die uitkoms van die betrokke studie (’n proefskrif of...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Leesstof vir boekliefhebbers uit Taalgenoot se Herfs 2018-uitgawe

Te danke aan die Taalgenoot-redaksie deel PEN Afrikaans graag die boekverwante inhoud uit dié kwartaallikse tydskrif se die Herfs 2018-uitgawe. Die tema van hierdie uitgawe is “stout”. Klik gerus op...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2018

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of...

View Article

Wat elke skrywer moet weet: ’n Regsperspektief op plagiaat

Cobus Jooste van die Universiteit Stellenbosch gee ’n regsperspektief op plagiaat vir PEN Afrikaans se Wat elke skrywer moet weet-artikelreeks. Hy kyk onder andere na die kenmerke van plagiaat, na waar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

WAT-kompetisie: Het jou onderneming die treffendste Afrikaanse handelsnaam?

Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal het ’n kompetisie geloods vir die treffendste Afrikaanse handelsnaam.  Die enigste voorwaarde is dat die naam vir R100 geborg of vir R5 000 gekoop moet word in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaanse boeke in Nederland

Agtergrond Daar is verskeie instansies en lesers in die Lae Lande met ’n betrokkenheid by die Afrikaanse taal en kultuur. Oor die volgende paar maande vind daar byvoorbeeld in België en in Nederland...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PEN Afrikaans Nuusbrief: Julie 2018

Beste lid van PEN Afrikaans   Tuin van Digters 2018: Gratis toegang vir opbetaalde lede van PEN Afrikaans   Die Tuin van Digters-fees, ’n hoogtepunt op die jaarkalender vir poësieliefhebbers, vind op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV se #AJV2018: kwaliteit, kreatiwiteit in die vierde industriële revolusie

Takafgevaardigdes van regoor die land en Namibië het die ATKV se algemene jaarvergadering by ATKV-Klein-Kariba bygewoon. In wat deesdae die vierde industriële revolusie gedoop word, is dit vir...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bridgitte Mathews aangewys as voorsitter van die ATKV-direksie

Bridgitte Mathews, nuwe voorsitter van die ATKV-direksie, en Sonél Brits, waarnemende besturende direkteur van ATKV-MSW Die ATKV het Donderdag die laaste dag van die algemene jaarvergadering by...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lenteskool vir liefdesverhaalskrywers: inligting en inskrywingsvorm

Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit, in samewerking met die liefdesverhaaluitgewer LAPA Uitgewers, bied van Donderdag 6 September tot Saterdag 8 September 2018 ’n slypskool in die skryf...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring van SA Akademie oor Tom Gouws: Literêre wêreld treur

Tom Gouws Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns betreur die dood van Tom Gouws, vooraanstaande letterkundige wat in sy huis in Pretoria vermoor is. Gouws was besig om 'n belangrike bydrae oor die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

WAT: Vyf nuwe aanstellings en ’n handelsnaamkompetisie

Vyf nuwe aanstellings  As deel van die tienjaarplan vir die voltooiing van die WAT is vyf nuwe redaksielede in Julie as mederedakteurs aangestel. Hulle was voorheen in die kommersiële en akademiese...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument: ’n simbool van hoop, nasiebou en...

Bo: Die huidige raad van die ATM, van links: Jurie Saal, William Langeveldt, Logan Munsamy, Janis Grobbelaar, Elvis Saal (voorsitter), Penny Magona (ondervoorsitter), Cecil le Fleur en Steward van Wyk....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

A plea for the safety of writers and all who care for the written word: In...

Klik hier vir die Afrikaanse weergawe. After the violent death of award-winning Afrikaans poet, writer and academic Tom Gouws, expressions of grief and shock started to pour in, among them the...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Pleidooi vir die veiligheid van skrywers en liefhebbers van die geskrewe...

Click here for the English version. Met die gewelddadige dood van die begaafde en bekroonde digter, skrywer en akademikus Tom Gouws is dit vanselfsprekend dat diegene wat die kreatiewe bydraes van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koop-’n-Afrikaanse-boekdag: Kry hier afslag en lees jou kind slim

Foto: verskaf Die meeste ouers wil die beste vir hul kinders hê. Daar word gedroom dat hulle eendag ruimtevaarders, wetenskaplikes, ouditeure of dokters sal word. En net dalk kan hulle met hul miljoene...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Julie 2018

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV-Woordveertjies 2018: Finaliste bekend gemaak

Die ATKV-Woordveertjies bekroon elke jaar uitsonderlike bydraes rondom die Afrikaans woord en finaliste vir dié jaar se toekenningsgeleentheid is pas bekend gemaak. Die finaliste is soos volg:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die stand van meertaligheid van Kaapstad tot in Tibet: Konferensie van PEN...

“Veeltaligheid en skepping” (Multilingualism and Creation) was die tema van die PEN International Translation and Linguistic Rights Committee-konferensie wat van 21 tot 24 Junie 2018 in die tweetalige...

View Article

Wat elke skrywer moet weet: Verhoogverwerkings

Hoe gaan ’n mens te werk om die regte te verkry om iets vir die verhoog te verwerk? Hoe word ’n teks regmatig vertaal en opgevoer? Wie besit die intellektuele eiendom in die aangepaste werk? Die...

View Article
Browsing all 1430 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>