Quantcast
Channel: Portale - LitNet
Browsing all 1430 articles
Browse latest View live

Toekenning van die Jan H Maraisprys 2016

Die eerste Jan H Maraisprys vir ʼn uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal word toegeken aan HB (Hermann) Giliomee. Die prys ter waarde van R500 000 sal op 30 Mei,  wyle Jannie Marais se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

PEN Afrikaans Nuusbrief: April 2016

Beste lid van PEN Afrikaans Verveling is ons duidelik nie hier aan die suidpunt van Afrika beskore nie, maar in Maart was daar ook verskeie ligpunte. Bekronings deur die SA Akademie en kortlyste vir...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ahooi, Noord-Kaap en pasop, Afrikaans – Trippel-7 is op pad

  Het jy ’n eg Noord-Kaapse storie wat die wêreld moet hoor of ’n eie verhaal wat eenvoudig gedeel moet word? Dan moet jy nie hierdie opwindende geleentheid verby laat gaan nie, want Trippel-7 kom na...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Foto's: WOORDtroFEES 2016

Die wenners van vanjaar se WOORDtroFEES is Maandag 18 April tydens 'n geleentheid in die Stellenbosch Stadsaal aangekondig. Die WOORDtroFEES, geborg deur die ATKV, gee erkenning aan die uitblinkers van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Terugvoer op Konseptaalbeleid van die Universiteit van Stellenbosch

http://www.akademie.co.za/ Die Konseptaalbeleid van die Universiteit Stellenbosch verskyn hier. Inleiding Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) se hoofdoelstelling is die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US-taalbeleid: Afrikaanse Taalraad se reaksie

Die US se konseptaalbeleid bevat ’n kloeke verbintenis tot ’n “meertalige” bestel, die “handhawing” van Afrikaans in sy volle diversiteit en die ontwikkeling van Xhosa as ’n akademiese taal. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die WAT bly "verstommend gesond as neëntigjarige"

Johan Holtzhausen, Deon Meyer, Marianne Vorster, Rufus en Ilse Gouws, Tersia en Willem Botha, hoofredakteur en uitvoerende direkteur (foto verskaf) Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal het onlangs as...

View Article

Winterskool met trots in 2016 aangebied

  31 jaar nadat die eerste Herfsskryfskool op Potchefstroom aangebied is (in April 1985), maak die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit steeds so – hierdie jaar met ’n Winterskool. Dosyne...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Trippel-7 is inderdaad meer as gelukkige nommer

“Sewe dae, sewe dorpe, sewe skrywers, 1 400 km, 174 deelnemers – dis die getalle, maar die syfers vertel net 'n baie klein deeltjie van die storie. Die kameraderie, die absolute toegewydheid van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

PEN Afrikaans Nuusbrief: Mei 2016

Beste lid van PEN Afrikaans Deur sy grondwet en affiliasie met PEN International is PEN Afrikaans sowel verbind tot die bevordering van menings- en uitdrukkingsvryheid as tot die handhawing en uitbou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Afrikaanse Taalraad herdenk die 91ste bestaansjaar van Afrikaans as...

Die 8ste Mei bied 'n geleentheid om nie net die bestaan van Afrikaans as amptelike taal te vier nie - 'n status wat die taal vanjaar reeds vir 91 jaar beklee - maar ook die ontstaan van Afrikaans as...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

WAT: Om Hennie Aucamp te onthou

'n Hennie Aucamp-muuruitstalling is onlangs in die biblioteek van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal onthul. Die fokuspunt van die uitstalling is 'n skets van Aucamp deur die kunstenaar Alex Emsley...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV-Woordveertjies 2016: Oop vir inskrywings

The post ATKV-Woordveertjies 2016: Oop vir inskrywings appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bron van kennis in arm streke

  “Ons voel soos celebs,” sê een van die meisies op die rooi tapyt. “Julle is mos,” sê ek. * Soos 'n hert in dorre streke, skreeuend dors na die genot van die helder waterbeke ... In my prille jeug was...

View Article

Wie is die belanghebbers in die US-taalbeleid?

Die Statuut van die US definieer die hoofbelanghebbers as die Raad (wat beleid maak), die Bestuur (wat beleid deur die fakulteite uitvoer), en die Konvokasie (wat die alumni verteenwoordig)....

View Article


Potchefstroom Kunstefees: Alexa Strachan aangestel as bestuurder

Die Potchefstroom Kunstefees het bekend gemaak dat Alexa Strachan, bekende vervaardiger, skrywer, regisseur, sanger en akteur, aangestel is om die Potchefstroom Kunstefees vir 2016 te bestuur. Japie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pasop vir die bose engel, maan ATKV-hoof

LAPA se skrywers kuier by die ATKV se algemene jaarvergadering. Martin Steyn, Koelsoem Kamalie, Riette Rust en Flori Schrikker is genooi om die AJV by te woon. Hier saam met Japie Gouws, die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persvrystelling: US-taalbeleid voldoen nie aan basiese bestuursvereistes

Die US se finale konseptaalbeleid voldoen nie aan basiese vereistes vir die volhoubare bestuur van Afrikaans of Xhosa by die universiteit nie, sê dr Conrad Steenkamp, uitvoerende hoof van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Leer oor argiewe en boekherstel

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument bied weer hul gewilde reeks kursusse en werkswinkels in die Paarl aan. Die reeks fokus op die ontwikkeling van basiese vakkundige vaardighede. Rekordbestuur- en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PEN Afrikaans Nuusbrief: Junie 2016

Beste lid van PEN Afrikaans Hierdie nuusbrief word opgedra aan Winnie Rust, 'n geliefde skrywer en 'n formidabele Wellingtonner, wat een van die Breytenbach Sentrum se lojaalste ondersteuners en...

View Article
Browsing all 1430 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>