PEN Afrikaans teken protes aan teen die afdanking van agt SAUK-joernaliste
PEN Afrikaans veroordeel ten sterkste die SABC se besluit om agt joernaliste – Lukhanyo Calata, Thandeka Gqubule‚ Foeta Krige‚ Vuyo Mvoko‚ Busisiwe Ntuli, Krivani Pillay, Jacques Steenkamp en Suna...
View ArticleOproep om nominasies: Neville Alexander-prestigetoekenning
Oproep om nominasies: Neville Alexander-prestigetoekenning Die Raad van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) nooi die publiek uit om geskikte kandidate te nomineer vir hul tweede jaarlikse...
View ArticlePersvrystelling: SA Akademie verwelkom hofuitspraak oor UV
Persvrystelling Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns verwelkom die uitspraak van die Vrystaatse Hoër Hof oor die taalbedeling by die Universiteit van die Vrystaat. Die uitspraak ten gunste van 'n...
View ArticlePersvrystelling: Reaksie op die Vrystaatse Hooggeregshof se uitspraak
Persvrystelling Die Afrikaanse Taalraad verwelkom die Vrystaatse Hooggeregshof se beslissing dat die taalbedeling aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) ongrondwetlik is dat dit neerkom op 'n...
View Article'n Onderhoud oor die SBA se Brugboumentorskapprojek
Jan Mouton (foto verskaf) Die wêreld se langste seebrug is die Jiaozhou Bay-brug in China. Dit is 26,7 kilometer lank. Maar hoe gemaak as jy 'n brug wil bou tussen kulture, bo-oor vooropgestelde idees...
View ArticleBe active citizens
(’n Opsomming in Afrikaans volg hier onder) There is an apt Afrikaans saying: “Jy is ’n yster.” Apt? Yes, because it was a steel-manufacturing company that sponsored the programme for Leadership...
View ArticleDie ATKV oor die Staatsteater in Pretoria en oor kunste in Suid-Afrika
Staatsteater (foto: www.statetheatre.co.za) Die Staatsteater in Pretoria is vir baie die heel bekendste teater in die land, en is vir jare deur talle kenners as die hartklop van die kunste beskou. Dié...
View ArticlePEN Afrikaans Nuusbrief: Augustus 2016
Beste lid van PEN Afrikaans In die afgelope maand was daar landswye ontsteltenis oor die manier waarop die nasionale uitsaaier sensuur toegepas en die #SAUK8 behandel het. PEN Afrikaans se beswaarskrif...
View ArticleOnderhoud: Andy Paulse oor sy digbundel, Ons
Foto: http://www.afrikaans.com/ Andy Paulse vertel vir Naomi Meyer van sy digbundel Ons. Hallo Andy, jou digbundel Ons is op 9 Augustus 2016 bekendgestel. Vertel asseblief vir ons lesers van jou? Ek is...
View ArticleATKV-Woordveertjies 2016 – Finaliste
ATKV-Woordveertjies 2016 – Finaliste (Alfabeties volgens van) ATKV-Prosaprys Die verdwyning van Billy Katz – Chris Karsten (Human & Rousseau) Split – Debbie Loots (Queillerie) Boomkastele – Schalk...
View ArticlePlease help, God bless
Frederick J Botha het met sy kortverhaal “Please help, God bless” die langlys van ses vir die PEN International New Voices Award 2016 gehaal. Klik hier vir nog inligting. Soos wat die spoedgrensbordjie...
View ArticleInternasionale erkenning vir die jong Afrikaanse skrywer Frederick J Botha
Die 28-jarige Frederick J Botha het met sy kortverhaal “Please help, God bless” die langlys van ses vir die PEN International New Voices Award 2016 gehaal. PEN Afrikaans kon, soos alle van die meer as...
View ArticleOmmietafel: Afrikaans is nie die “issue” nie
Afrikaans is nie die taal van die verdrukker nie. Toe die land in 1976 tydens die Soweto-onluste gebrand het, is die stryd teen verdrukking by die Universiteit van Wes-Kaapland in Afrikaans geveg....
View ArticleFotokompetisie: "Ons praat Afrikaans; diverse mense – een taal"
Alle fotograwe en entoesiasfotograwe word genooi om aan hierdie opwindende fotografie-projek deel te neem. Die projek is daarop gemik om die diversiteit van Afrikaanssprekende individue regoor...
View ArticlePersverklaring: Inligtingsessies vir liedjieskrywers oor musiekregte
Foto: www.sweetwater.com Liedjie, CAPASSO en die ATKV-Liedjieslypskool bied inligtingsessies aan vir liedjieskrywers en kunstenaars oor musiekregte en die toekoms van musiek. Die emosionele...
View ArticlePEN Afrikaans: Bestuurder se verslag en vooruitskouing 2016
PEN Afrikaans is volgens sy grondwet primêr daartoe verbind “om die belange van Afrikaanse skrywers, in die wydste sin van die woord, te beskerm en te bevorder, in ooreenstemming met die beginsels...
View ArticlePEN Afrikaans: Voorsittersverslag by die Algemene Jaarvergadering 2016
Die agenda vir PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering, 20 Augustus 2016, City Lodge Lynnwood, Pretoria 1. Verwelkoming 2. Verskonings en vasstelling van ’n kworum 3. Afspraak oor lede wat volmag het...
View ArticleSkugterDigter
Lynné Schoeman se verhaal "SkugterDigter" is deur PEN Afrikaans ingeskryf vir die PEN International New Voices Award 2016. Lees ook Frederick J Botha se verhaal. “Ilaria Jordaan.” Sy staan stadig op en...
View ArticleVerslag oor kopieregwetgewing aan lede by PEN Afrikaans se AJV op 20 Augustus...
Die wetsontwerp wat die wysiging van die Wet op Outeursreg ten doel het, is verlede jaar ter tafel gelê. Verskeie organisasies, insluitend PEN, PASA (die uitgewersvereniging van Suid-Afrika),...
View ArticleNotule van PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering
20 Augustus 2016, City Lodge Lynnwood, Pretoria Teenwoordig: Kerneels Breytenbach (KB, voorsitter), Danie Marais (DM, bestuurder), Naomi Bruwer (NB, tesourier), Izak de Vries (bestuurslid), Bernard...
View Article