Quantcast
Channel: Portale - LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 1430

Fotogalery | SA Akademiebekronings, 1 September 2023

$
0
0

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het onlangs die gesogte Akademiepryse vir 2023 oorhandig. Hierdie foto’s is tydens een van die plegtighede geneem.

Antjie Krog by die ontvangs van die Hertzogprys 2023 vir Plunder

Chris van Niekerk en Naòmi Morgan

Chris van Niekerk by die ontvangs van die SA Akademieprys vir Drama 2023

Ilse de Korte en JD Carr (Poortprys vir poësie 2023)

Eunice Visser (LW Hiemstrapys vir niefiksie 2023 vir Die Kaapse slawe 1652–1838)

Kirby van der Merwe (Eugène Maraisprys vir prosa 2023 vir Eugene)

Hetta van Deventer-Terblanche (Protea Boekhuistoekenning vir haar M-verhandeling) en Matilda Burden

Mila van Niekerk (Poortprys vir prosa 2023) en Thys Human

Mila van Niekerk (Poortprys vir prosa 2023)

Ilse Feinauer en Fanie Naudé

Fanie Naudé by die ontvangs van die CL Engelbrechtprys vir letterkunde 2023 vir Dol heuning

Nico Scheepers en Leon van Nierop

Nico Scheepers by die ontvangs van die Deleen Bekkerprys vir beste draai vir ’n TV-drama in Afrikaans vir Donkerbos

Alf Botha en Gideon Wolfaardt, professor in mikrobiologie by die Universiteit Stellenbosch, by die ontvangs van die Havengaprys vir Lewenswetenskappe 2023

Gerrit van Wyk Kruger, emeritus professor in die Klassieke by die Universiteit Stellenbosch, by die ontvangs van die NP van Wyk Louwmedalje 2023

Ilse Feinauer en Antjie Krog

Ilse Feinauer en Chris van Niekerk

Ilse Feinauer en Kirby van der Merwe

Ilse Feinauer en Nico Scheepers

Ilse Feinauer en Fanie Naudé

Ilse Feinauer en Fanie Olivier (SA Akademieprys vir vertaalwerk 2023 vir Wanneer gode slaap)

Ilse Feinauer, Leopoldt van Huyssteen, Hetta van Deventer-Terblanche en Matilda Burden

Leopoldt van Huyssteen, Ilse Feinauer en Eunice Visser

Leopoldt van Huyssteen, Ilse Feinauer, Fanie Olivier en Andries Visagie

Leopoldt van Huyssteen, Ilse Feinauer, Gideon Wolfaardt en Alf Botha

  • Foto’s verskaf

Lees ook:

Akademiepryse 2023: Hertzogprys vir Poësie – Antjie Krog

Akademiepryse 2023: Eugène Maraisprys vir Prosa – Kirby van der Merwe

Akademiepryse 2023: CL Engelbrechtprys vir Letterkunde – Fanie Naudé

Akademiepryse 2023: Havengaprys vir Lewenswetenskappe – GM Wolfaardt

Akademiepryse 2023: SA Akademieprys vir Drama – Chris van Niekerk

Akademiepryse 2023: Deleen Bekkerprys vir Beste Draaiboek vir ’n TV-drama in Afrikaans – Nico Scheepers

Akademiepryse 2023: LW Hiemstraprys vir Niefiksie – Eunice Visser

Akademiepryse 2023: SA Akademieprys vir Vertaalde Werk – Fanie Olivier

Akademiepryse 2023: NP Van Wyk Louwprys – Gerrit van Wyk Kruger

Akademiepryse 2023: Protea Boekhuistoekenning – Hetta van Deventer-Terblanche

Akademiepryse 2023: Poortprys vir Prosa – Mila van Niekerk

Akademiepryse 2023: Poortprys vir Poësie – JD Carr

The post Fotogalery | SA Akademiebekronings, 1 September 2023 appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 1430

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>