Quantcast
Channel: Portale - LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 1430

Persverklaring: Uitnodiging – Rondleiding deur Jan van der Merwe, samesteller van ’n Versameling afgediende muses

$
0
0


’n Versameling afgediende muses: Rondleiding deur Jan van der Merwe

Maandag 2 Desember om 11:00–12:00

Die kunsuitstalling getiteld ’n Versameling afgediende muses of A collection of retired muses het op 6 November in die kunslokaaal van die SA Akademie geopen. Jan van der Merwe, lid van die SA Akademie se Kommissie vir Visuele Kunste, is die samesteller van hierdie kunsuitstalling.

Christell Webb-Joubert het oor die kunsuitstalling gesels op die gewilde RSG-program Kuns Sonder Grense op Dinsdag 19 November. Om te luister na die potgooi van die program, klik hier.

U word hartlik uitgenooi om ’n rondleiding van die kunswerke, aangebied deur Jan van der Merwe, te kom meemaak op Maandag 2 Desember 2024.

Lees gerus meer oor die kunstenaars, Ruhan Janse van Vuuren en Bastiaan van Stenis en hulle werke in hierdie versameling, op die SA Akademie se webwerf by hierdie skakel: https://www.akademie.co.za/blog/versameling-afgediende-muses

Datum: Maandag 2 Desember 2024
Tyd: 11:00 tot 12:00 (arriveer asseblief vanaf 10:30)
Plek: Kunslokaal. SA Akademiegebou, Ziervogelstraat 574, Arcadia, Pretoria
RSVP: Stuur ’n e-pos aan Sanita Meyer by akademie@akademie.co.za teen Saterdag 30 November 2024
Koste: Gratis

Datums van die uitstalling:

  • 2 November tot 14 Desember 2024 en weer vanaf 6 Januarie tot 18 Januarie 2025: Uitstalling oop vir die publiek.
  • Ure: Maandae, Dinsdae, Donderdae en Vrydae vanaf 09:00 tot 17:00
  • Woensdae vanaf 09:00 tot 19:00 (met ’n glasie sjerrie)
  • Saterdae 09:00 tot 14:00
  • Sondae gesluit

Navrae: akademie@akademie.co.za

Hierdie kunsuitstalling word aangebied deur die Kommissie vir Visuele Kunste van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns ter ondersteuning van Afrikaans Amptelik 100.

Sien ook:

Persverklaring – Kunsuitstalling: ’n Versameling afgediende muses open 6 November 2024 in Pretoria

The post Persverklaring: Uitnodiging – Rondleiding deur Jan van der Merwe, samesteller van ’n Versameling afgediende muses first appeared on LitNet.

The post Persverklaring: Uitnodiging – Rondleiding deur Jan van der Merwe, samesteller van <em>’n Versameling afgediende muses</em> appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 1430

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>