Persverklaring: Pret met nuwe limeriekeveldtog
Foto: verskaf Die ATKV stel vandeesweek ’n splinternuwe limeriekeveldtog op sosiale media bekend. Dit volg op die gewilde idioomveldtog wat mense weer gewys het hoe prettig en pittig Afrikaans kan...
View ArticleMarlene le Roux (1934–)
Foto: NALN-fotoversameling Sêgoed van Marlene le Roux “Gedissiplineerdheid is die grondslag van my skryfwerk. Ek maak ’n raamwerk vir elke storie omdat ’n mens moet weet waarheen jy mik. Jy moet tog...
View ArticleOnderwyskommissie van die SAAWK-persverklaring: beroep op regering oor...
Prente (links): Canva; logo van die SAAWK: https://www.akademie.co.za/ Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) verwelkom verdere gesprekke oor twee klousules wat handel oor taal en...
View ArticleTopsy Smith (1914–1985)
Boekomslae: NB-Uitgewers Sêgoed van Topsy Smith Ná sy hartoperasie in 1980: “Ophou skryf, sal ek nie maklik nie en selfs die hartoperasie sal my nie langer as wat nodig is van my pen en papier weghou...
View ArticleAfrikaanse resensies en boekgesprekke in Oktober 2024
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Oktober 2024 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio...
View ArticleHans du Plessis (1945–2024)
Foto: Naomi Bruwer Sêgoed van Hans du Plessis “Afrikaans gaan nêrens anders heen as waarheen ons dit vat nie. Ons moet produkte skep wat só goed is dat mense agter ons aanloop.” (Beeld, 30 September...
View ArticleWA Hickey (1909–1989)
“Ek was maar ’n kortbroek-knapie met skurwe hakskene, toe ken ek al die werke van ons vernaamste skrywers en digters uit die 1920’s en vroeër van voor tot agter.” (Die Vaderland, 9 April 1965) “Ek is...
View ArticleKaryn Maughan sal nie gemuilband word nie: PEN Afrikaans se lesing oor...
Karyn Maughan (foto: Izak de Vries) Karyn Maughan het op 16 November 2024 ’n lesing oor persvryheid by die PEN Afrikaans-jaarvergadering te SASNEV in Pineland aangebied. Izak de Vries, wat haar aan die...
View ArticlePersverklaring: Oproep om nominasies – Akademiepryse 2025
Die SA Akademie wag nominasies in vir die Akademiepryse wat in 2025 vir toekenning oorweeg word. Die finale sluitingsdatum vir nominasies is 15 Februarie 2025 tensy anders vermeld word. Aan alle...
View ArticlePersverklaring | ATKV-Prestigetoekennings: "Op die skouers van reuse"
Tim du Plessis (Foto: verskaf) “Die Afrikaanse gemeenskap is ’n veeleisende minnares wie se waardering jy as ’n media-instelling deurlopend moet verdien.” Só het Tim du Plessis Woensdagaand (20...
View ArticlePersverklaring: Huldeblyk aan Breyten Breytenbach, ’n pionier in Afrikaanse...
Die Letterkundekommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) neem met diepe hartseer kennis van die afsterwe van Breyten Breytenbach, een van die merkwaardigste figure in...
View ArticlePJ Philander (1921–2006)
Foto: NALN Sêgoed van PJ Philander “Na al die jare in die vreemde, behoort ek nog aan die Afrikanervolk, maar op papier is ek ’n Amerikaner. In my hart, siel en vlees is ek nog ’n Suid-Afrikaner. Dit...
View ArticlePersverklaring: Swart Vrydag-winskopies by die WAT – alles nou halfprys
Sorteer sommer nou al jou Kersgeskenke uit deur vir elkeen in die gesin sy eie unieke woord te borg vir slegs R50 per woord! Die WAT se 2024 Swart Vrydag-winskopies is tans oop en is geldig tot 5...
View ArticlePersverklaring: ATKV-Suidoosterfees-koorkompetisie – Wes-Kaapse amateurkore...
Die Suid-Afrikaanse Jeugkoor en wenners van die ATKV-Suidoosterfees-koorkompetisie was vanjaar op die feesverhoog saam met Emo Adams (Foto: Gys Loubser) Die ATKV en die Suidoosterfees het weer goeie...
View ArticlePersverklaring: Uitnodiging – Rondleiding deur Jan van der Merwe, samesteller...
’n Versameling afgediende muses: Rondleiding deur Jan van der Merwe Maandag 2 Desember om 11:00–12:00 Die kunsuitstalling getiteld ’n Versameling afgediende muses of A collection of retired muses het...
View ArticleATKV-Crescendo-feesviering: foto’s en video’s van dié goue geleentheid
Links bo: Sarah Theron, Petronel Baard en Karin Hougaard; regs bo: Jesse Juliet (saksofoon), Lorenzo Blignaut (trompet) en Nathaniel Gates (tromboon); links onder: Mynie Grové; regs onder: Cathy Boer...
View ArticlePeter Snyders (1939–)
Foto: verskaf Sêgoed van Peter Snyders “Ek hou daarvan om heilige koeie tromp-op te loop. Ek is bevoorreg om nie altyd net te sien wat voor my is nie. Ek kan dikwels dieper kyk.” (Sarie, Junie 2002)...
View ArticlePersverklaring: Vakatures – die Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse...
Die bevordering van die gebruik en gehalte van Afrikaans is ’n sleuteldoelstelling van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Sedert 1917 tree die Akademie se Taalkommissie...
View ArticleATKV-Crescendo op 50: ’n onderhoud met die projekorganiseerder, Morné van Staden
Morné van Staden (foto: Pierre van Niekerk) Morné van Staden, projekorganiseerder van die ATKV-Crescendo, praat met Naomi Meyer oor hierdie goue projek wat vanjaar sy 50ste verjaardag vier. Morné, jy...
View ArticleAfrikaanse resensies en boekgesprekke in November 2024
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2024 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio...
View Article