Persverklaring: ATKV-toneelaanbod in 2025 "magneties"!
Die ATKV se toneelaanbod is jaarliks verfrissend vir gehore en hou nie terug met kreatiwiteit en verrykende stories wanneer dit gemeenskappe landswyd in teaters opvoed, inspireer en bemagtig nie....
View ArticlePersverklaring: Die laaste maand vir inskrywings vir gedigte- en...
Die laaste maand vir inskrywings vir gedigte- en kortverhaalkompetisie het aangebreek! Tema: Kyk hoe ver het ons gekom Aangebied deur PEN Afrikaans in samewerking met Versindaba en LitNet Moontlik...
View ArticlePersverklaring: Uitsonderlike gebeure sal Paarlse ikoon se 50ste vier
Cameron Gertse (links) het die nuwe logo (regs) vir die Afrikaanse Taalmonument en -museum ontwerp. Foto: verskaf Afrikaanse museum en monument loods 2025-feesprogram op glansgeleentheid Dit gaan ’n...
View ArticleProgramrede: In 2025 word die Afrikaanse Taalmonument 50
Voordrag by die bekendstelling van die program vir die vyftigjarige vieringe Afrikaanse Taalmonument, Paarl Saterdag 30 November 2024 Jean Meiring, voorsitter van die raad van die Afrikaanse...
View ArticleAnnelie Botes (1957–2024)
Sêgoed van Annelie Botes “Ek lees intens – oor en oor tot ek die boek deurgrond. Meestal niefiksie, van sielkunde, tot geskiedenis en natuurwetenskap. En ek het ’n hekel aan ligsinnige onrealisme.”...
View ArticlePersverklaring en uitnodiging: Skryf in vir die ATKV se...
Grafika: https://www.crescendo.org.za/ ATKV-Crescendo is reeds vyftig jaar lank ’n talentontwikkelingsprojek vir opkomende liedjieskrywers en het kunstenaars soos Anneli van Rooyen, Karin Hougaard,...
View ArticleATKV-Crescendo op 50: ’n onderhoud met die heel eerste wenner
Rouel Beukes (foto: Pierre van Niekerk) ATKV-Crescendo is reeds vyftig jaar lank ’n talentontwikkelingsprojek vir opkomende liedjieskrywers en het kunstenaars soos Anneli van Rooyen, Karin Hougaard,...
View ArticlePersverklaring: Sterrekykpiekniek by die Taalmonument op 21 Desember 2024 –...
Alle oë op goddelike Jupiter: Taalmonument gasheer vir Sterrekykpiekniek gewy aan gasreus Inwoners en besoekers sal die skitterende sterrehemel – spesifiek die planeet Jupiter – van nader leer ken...
View ArticlePersverklaring – BELA-wet: SAAWK spreek kommer uit oor bedreiging vir...
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) neem met kommer kennis van die implementering van die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette (Bela) in sy geheel soos goedgekeur deur president...
View ArticlePersverklaring: Uitnodiging na 2025 se studentesimposium vir die sosiale en...
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) beplan om 27-28 Februarie 2025 die vyfde Studentesimposium vir die sosiale en geesteswetenskappe aan te bied. Nagraadse studente wat hulle...
View ArticlePersverklaring: Magiese musiek en piekniek – vier Taalmonument met Jeodhouse...
Magiese musiek en piekniek asook The Fantastics gaan heerlike someraand selfs heerliker maak Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) vier in 2025 haar 50ste bestaansjaar. En om op ’n hoë noot...
View ArticleUitnodiging: Bekendstelling van Soos Abraham deur Gerhard Kruger en Franco...
Skyfievertoning met ’n musiekuitvoering deur Lize-Marié van Dyk (viool) en Friena Maritz (klavier) Johan Buitendag sal met die skrywers in gesprek wees. RSVP: 16 Januarie 2025 by...
View ArticleBreyten Breytenbach (1939–2024)
Foto: Izak de Vries Sêgoed van Breyten Breytenbach “Om te skryf, is om te kommunikeer, om saam te eet, om geméénskap te hê, ’n nagmaal, ons almal se bloed, ons almal se vleis.” (Die Republikein, 8...
View ArticlePersverklaring: Onderwyskommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir...
Die Onderwyskommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap wens die 2024-matrikulante, onderwysers en almal wat ’n bydrae gelewer het tot hierdie noemenswaardige prestasie, geluk met die...
View ArticlePersverklaring: Vakante pos – hoof- operasionele beampte
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) nooi aansoeke in vir die pos hoof- operasionele beampte. Aansoeke word tot 28 Februarie 2025 ingewag. Dit is ’n nuwe pos wat op grond van...
View ArticleAfrikaanse resensies en boekgesprekke in Desember 2024
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2024 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio...
View ArticleUitnodiging: Geskiedenissimposium en Hertzoggedenklesing, 31 Januarie 2025
Uitnodiging: Geskiedenissimposium en JBM Hertzoggedenklesing 31 Januarie 2025, 13:oo tot 20:00 RSVP: 26 Januarie 2025 Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns nooi u hartlik uit na ’n...
View ArticlePersverklaring: Die laaste maand vir inskrywings vir gedigte- en...
Die laaste maand vir inskrywings vir gedigte- en kortverhaalkompetisie het aangebreek! Tema: Kyk hoe ver het ons gekom Aangebied deur PEN Afrikaans in samewerking met Versindaba en LitNet Moontlik...
View ArticleAnnelie Botes (1957–2024)
Foto: YouTube Sêgoed van Annelie Botes “Ek lees intens – oor en oor tot ek die boek deurgrond. Meestal niefiksie, van sielkunde, tot geskiedenis en natuurwetenskap. En ek het ’n hekel aan ligsinnige...
View ArticleATKV-Crescendo op 50: ’n onderhoud met ’n vorige naaswenner
Pauli en Pierre van Niekerk (foto: verskaf) ATKV-Crescendo is reeds 50 jaar lank ’n talentontwikkelingsprojek vir opkomende liedjieskrywers en het kunstenaars soos Anneli van Rooyen, Karin Hougaard,...
View Article