Quantcast
Channel: Portale - LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 1430

Persverklaring: Uitnodiging na 2025 se studentesimposium vir die sosiale en geesteswetenskappe

$
0
0

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) beplan om 27-28 Februarie 2025 die vyfde Studentesimposium vir die sosiale en geesteswetenskappe aan te bied.

Nagraadse studente wat hulle navorsing in Afrikaans doen, word genooi om hul navorsing, wat in Afrikaans vasgelê word, in die vorm van ’n referaat (20 minute) of plakkaat (5 minute) by die simposium aan te bied. Die 2025-simposium sal hibried aangebied word.

Die simposium onderskraag die oogmerke van die SAAWK deur akademiese denkleiers aan te moedig om hul bevindinge in die sosiale en geesteswetenskappe in Afrikaans met ’n breër gehoor te deel. Voorts moedig die SAAWK studente, wat hul navorsing in Afrikaans doen, aan om hul aanbiedings voor te lê. Studente wat hul navorsing in ander tale onderneem, word ook aangemoedig om hul bevindinge te vertaal vir ’n referaat of plakkaat wat in Afrikaans aangebied word. Op hierdie manier word Afrikaans ook as akademiese vaktaal bevorder en uitgebrei binne die veld van die sosiale- en geesteswetenskappe.

Voornemende deelnemers kan hulle plakkaat- en referaatvoorstelle voor/teen 15 Januarie 2025 indien deur hier te klik.

Vir verdere navrae, tree gerus per e-pos met die organiseerders in verbinding by: linette.vandermerwe@up.ac.za

The post Persverklaring: Uitnodiging na 2025 se studentesimposium vir die sosiale en geesteswetenskappe first appeared on LitNet.

The post Persverklaring: Uitnodiging na 2025 se studentesimposium vir die sosiale en geesteswetenskappe appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 1430

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>