Verskeie mense vra: Hoe kan ek betaal vir die roofkopie van The President’s Keepers? PEN Afrikaans stel een van vier maniere voor. Op hierdie manier kry beide die outeur en die uitgewer hulle regmatige deel.
Several people have asked for an honesty system to pay for pirated copies of The President’s Keepers. PEN Afrikaans suggests one of the four options. This way the author and his publisher will be paid their dues.
Klik hier / Click here: http://bit.ly/2A780G5
www.Amazon.com (vir Kindle-lesers / for Kindle readers)
Klik hier / Click here: http://amzn.to/2zCk0mO
Klik hier / Click here: http://bit.ly/2hcGUpf
Klik hier / Click here: http://bit.ly/2h3GUYD
***
Goeie nuus: Die papierboek word herdruk ten spyte van die staat se dreigemente. Gaan na enige goeie boekwinkel en bestel joune vandag nog!
Good news: The paper book is being reprinted despite the threats from the state. Go to any good bookshop and pre-order yours now.
The post PEN Afrikaans: <i>The President’s Keepers</i> – Betaalopsies / Honesty Box appeared first on LitNet.