Sopraan wen ATKV Klassiekesangkompetisie
Tydens ’n glansgeleentheid by die Hugo Lambrechts Musieksentrum op Saterdagaand, 16 September is die jong sopraan, Cecilia Rangwanasha (23) aangewys as die algehele wenner van die nasionale...
View ArticleATKV-Kopskuif snoer gemeenskappe saam
Onderwys is ons almal se verantwoordelikheid. Só glo die ATKV. Wanneer die ATKV se onderwysspan in ’n distrik betrokke raak, word die amptenare van die onderwysdepartement, skoolbeheerliggame, ouers,...
View ArticlePEN Afrikaans AJV 2017: Voorsittersverslag
Goeiemiddag! Dit is, soos altyd, ’n plesier om skrywers en taalgenote te kan verwelkom by ’n algemene jaarvergadering van PEN Afrikaans. Vanjaar is dit ons vyfde byeenkoms van dié aard. Die sakelys vir...
View ArticlePEN Afrikaans AJV 2017: Verslag oor die PEN Afrikaans Vertaalfonds
Internasionale aansien vir ons skrywers bevorder die statuur van die Afrikaanse letterkunde as geheel, en maak ook deure oop vir ander skrywers om vertaal te word. Die publikasie van ’n vertaalde boek...
View ArticlePEN Afrikaans AJV 2017: Bestuurdersverslag
Ek het op 1 November 2014 as PEN Afrikaans se bestuurder ingespring met ’n goeie begrip van die behoeftes van Afrikaanse skrywers, joernaliste en uitgewers, maar slegs ’n vae idee van al PEN...
View ArticlePEN Afrikaans AJV 2017: Terugvoer oor Kopiereg-wysigingswetsontwerp
Suid-Afrika se Wet op Outeursreg van 1978 is verouderd en maak byvoorbeeld glad nie voorsiening vir ontwikkelinge soos die Internet wat sedert die skryf van daardie wet ontstaan het nie. Dit was dus...
View ArticlePEN Afrikaans AJV 2017: Notule
Notule PEN Afrikaans se AJV op 18 September 2017 om 12:30 te Wellington Biblioteek 1. Verwelkoming Kerneels verwelkom almal. 2. Verskonings en vasstelling van ’n kworum Kerneels stel dit aan die...
View ArticlePos beskikbaar: Bestuurder van PEN Afrikaans
PEN Afrikaans is op soek na ’n nuwe bestuurder. Die bestuurder moet as gesig van die werkgewer die prominensie van dié organisasie verseker en uitbou. ’n Geskikte kandidaat moet uitstekend kan skryf in...
View ArticlePersvrystelling: Irma Eloff nuwe voorsitter van die SA Akademie
Irma Eloff Geskiedenis is gister in Pretoria gemaak met die aanwysing van Irma Eloff as Voorsitter van die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns as opvolger van Wessel Pienaar van...
View ArticleLaat die spelling van jou taal soos ’n paal bo water staan
Taalmonument bied werksessie oor die nuwe AWS aan Alle Afrikaanse taalpraktisyns word hartlik uitgenooi om saam met Gerhard van Huyssteen, voorsitter van die Taalkommissie, om ’n tafel te sit en...
View ArticleAfrikaanse resensies en boekgesprekke in September 2017
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die...
View ArticlePEN Afrikaans Nuusbrief: Oktober 2017
Beste lid van PEN Afrikaans Vakature: bestuurder van PEN Afrikaans PEN Afrikaans is op soek na ’n nuwe bestuurder. Die bestuurder moet as gesig van die werkgewer die prominensie van dié organisasie...
View ArticlePersvrystelling: HemelBesem en Internasionale Woordeboekdag
YOMA en HemelBesem (foto: Liné Enslin) HemelBesem is die nuwe beskermheer van Borg ’n Woord. Sy beroep op Afrikaanssprekendes is: “Slegs met woorde maak die lewe sin: Jy kan my woord neem daarvoor....
View ArticleDie beste 15 in ATKV-Tienertoneel 2017
Die ATKV-Tienertoneel 2017 se finale rondes het van 4 tot 7 Oktober in die Kunstekaap plaasgevind. Izak de Vries het al vier dae bygewoon en het, soos gewoonlik, sy kamera by hom gehad. Hier volg sy...
View ArticleJaarvergadering van die internasionale vereniging vir Afrikaans: ’n verslag
Die Internasionale Vereniging vir Afrikaans (IVA) se Algemene Jaarvergadering het op Saterdag 28 Oktober by die Universiteit van Pretoria plaasgevind. Verteenwoordigers van Afrikaansdepartemente...
View ArticleAfrikaanse resensies en boekgesprekke in Oktober 2017
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Oktober 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio...
View ArticlePEN Afrikaans: The President’s Keepers – Betaalopsies / Honesty Box
Verskeie mense vra: Hoe kan ek betaal vir die roofkopie van The President’s Keepers? PEN Afrikaans stel een van vier maniere voor. Op hierdie manier kry beide die outeur en die uitgewer hulle...
View ArticlePEN Afrikaans Nuusbrief: November 2017
Beste lid van PEN Afrikaans PEN Afrikaans het 'n nuwe bestuurder Catrina Wessels Vanaf 1 November is Catrina Wessels die nuwe bestuurder van PEN Afrikaans. Catrina is nie net ervare in die boek- en...
View ArticlePEN Afrikaans objects to the clause on language policy in the Basic Education...
PEN Afrikaans is an author association that not only promotes freedom of expression and serves the interests of authors but also strives for equal language rights in a multilingual context. Against...
View ArticlePEN Afrikaans teken beswaar aan teen taalklousule in Wysigingswetsontwerp op...
PEN Afrikaans is ’n skrywersvereniging wat nie net vryheid van uitdrukking en skrywersbelange plaaslik en internasionaal dien en bevorder nie, maar hom as organisasie ook vir gelyke taalregte in ’n...
View Article