Press release: Criminal charges and death threats against South African...
Reports that criminal charges have been laid against journalist Jacques Pauw following the publication of his book, The President’s Keepers, are deeply concerning, said PEN South Africa, PEN Afrikaans...
View ArticlePersvrystelling: ’n Hartlike uitnodiging vir nominasies vir die Jan H...
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wag nominasies in vir die Jan H Marais-prys vir 2018. Enige persoon of instansie is welkom om voor Woensdag 31 Januarie 2018 nominasies in te stuur....
View ArticlePersvrystelling: Grethe van der Merwe by die WAT se Woordpret
Grethe van der Merwe is op 24 November die gaskunstenaar by die volgende Woordpret van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Grethe is opgelei in klassieke musiek en na ’n BMus-graad aan die US,...
View ArticleBoekbekendstelling: Vroue van Atlantis saamgestel deur Anastasia de Vries
Inspirasie is die wagwoord! “En ons sal nooit weer dieselfde mense wees nadat die 12 vroue met ons gebeur het nie. Dit was ’n besondere voorreg om saam met Suzanne en Eldridge Jason te werk en die...
View ArticlePersvrystelling: Slawe se bydrae tot die ontwikkeling van Afrikaans onder die...
Slawe se bydrae tot die ontwikkeling van Afrikaans onder die loep Gratis lesing: Taalmuseum eer die ‘bevryde’ taalgebruik van slawe ‘Baie’, ‘blatjang’, ‘pondok’ ... ‘baadjie’, ‘piesang’ en ‘amok’....
View ArticleATR se Kokertoekennings: Afrikaans is een familie
Afrikaanssprekendes is een familie en moet ophou om na mekaar as “ons” en “hulle” te verwys. As Afrikaanse mense nie as een familie langs mekaar kan staan nie, het hulle hoegenaamd geen staanplek in...
View ArticleSwart Vrydag-malligheid by die WAT!
Klik hier om die bestelvorm af te laai. The post Swart Vrydag-malligheid by die WAT! appeared first on LitNet.
View ArticlePersvrystelling: Taalmonument toenemend ’n moet-sien vir gemeenskap en toeriste
Relevant vir inwoners én taalgemeenskappe van Afrika Die Afrikaanse Taalmuseum en –monument (ATM) in die Paarl word toenemend as ’n moet-sien en moet-beleef plek beskou deur inwoners en buitelandse...
View ArticleBoeiende artikels en resensies uit Taalgenoot Winter 2017
Dit is vir PEN Afrikaans ’n groot plesier om weer Taalgenoot se boekverwante inhoud met die vriendelike vergunning van hul redaksie te kan deel. Hierdie artikels en resensies is nie elders digitaal...
View Article“Nooi”, “sambreel”, “amok”: taalerfenis van die Kaapse slawe
Vrydag 1 Desember was die 183ste herdenking van die vrystelling van slawe (1834). Op Dinsdag 5 Desember het taal- en VOC-navorser Helena Liebenberg ’n lesing by die Afrikaanse Taalmuseum aangebied oor...
View ArticleAfrikaanse resensies en boekgesprekke in November 2017
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio...
View ArticleEerste suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds
Ná die eerste sperdatum vir aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds, wat opgerig is met finansiële ondersteuning van die Trust vir Afrikaanse Onderwys (TAO), is drie verdienstelike aansoeke...
View ArticleATKV-Mediaveertjies 2018: Skryf in!
As die inligting hierbo onduidelik vertoon, laai die PDF hier af. The post ATKV-Mediaveertjies 2018: Skryf in! appeared first on LitNet.
View ArticleAdam Small vereer in die Kunstekaap
Op Saterdag 16 Desember 2017, Versoeningsdag, is ’n borsbeeld van Adam Small in die Marmerfoyer van die Kunstekaap-teaterkompleks onthul. Die beeld is geskenk deur die Stigting vir Bemagtiging deur...
View ArticleAtlantis pass weer ’ie torch an
Die ATKV-tak op Atlantis vereer elke jaar mense uit die gemeenskap as fakkeldraers. Dié fakkeldraers is bakens, elkeen dra hulle eie lig na die donkerste dele van die gemeenskap. Die tak hoop om...
View ArticleLaat dit riel!
Kyk, op Saterdag 2 Desember 2017 het daar weer ’n deeglike stofwolk oor die Paarl gehang. Dit was nie die wind se skuld nie, nee, dit was die trappers van die riel wat so gemaak het tydens die finaal...
View ArticlePEN Afrikaans Nuusbrief: Desember 2017
Beste lid van PEN Afrikaans Eerste suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds Ná die eerste sperdatum vir aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds, wat opgerig is met finansiële...
View ArticleATKV-Crescendo: vanjaar se finale ronde
Die span van ATKV-Crescendo het landswyd getoer om liedjieskrywers op te spoor wat wil deel wees van ATKV-Crescendo. Verskeie werkswinkels en uitdunrondtes is gehou. Uiteindelik is die finaliste genooi...
View ArticlePress release: Charges by SARS against South African author Jacques Pauw
PEN Afrikaans and PEN South Africa note with concern that the South African Revenue Service has brought legal action against investigative journalist Jacques Pauw. On Friday, 15 December, SARS filed an...
View ArticleAfrikaanse resensies en boekgesprekke in Desember 2017
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio...
View Article