Uitnodiging: Johan Combrink-gedenklesing
Johan Combrink-gedenklesing 15 Februarie 2018 om 18:30 vir 19:00 Protea Hotel Tegnopark, Stellenbosch met Martie Retief-Meiring en Kabous Meiring as sprekers "Hou julle rokkies bymekaar" Die bekende...
View ArticleCopyright Workshop in Pretoria: 24 February 2018
Save the date: Saturday 24 February 2018! This is the day on which an important Copyright Workshop for authors, artists, musicians, performers and the industries that invest in their work will be held...
View ArticleKopiereg-werkswinkel in Pretoria: 24 Februarie 2018
Onthou die datum: Saterdag 24 Februarie 2018! Dit is die dag waarop ’n belangrike kopiereg-werkswinkel in Pretoria gehou sal word vir outeurs, kunstenaars, musikante, filmvervaardigers en die bedrywe...
View ArticleAfrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2018
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio...
View ArticleOuteursreg: beloning, balans en ’n bondel regte
Wat is outeursreg? Wat is die skrywer se regte en wat die uitgewer s’n? ’n Oorsigartikel oor outeursreg as inleiding tot PEN Afrikaans se nuwe artikelreeks, wat ná hierdie algemene vertrekpunt in meer...
View ArticlePEN Afrikaans Nuusbrief: Januarie 2018
Beste lid van PEN Afrikaans 2018 is in volle vaart aan die gang. Mag dit ’n goeie jaar vir die Afrikaanse woordkuns wees! Ons skop die jaar se nuusbriewe amptelik af met ’n lekker lywige skrywe oor,...
View Article"Afrikaans sal nie verdwyn nie"
"Afrikaans sal nie verdwyn nie," sê die joernalis Malixole Gwatyu. Wanneer Malixole Gwatyu ín Afrikaans óór Afrikaans praat, sit jy regop en spits jou ore. Malixole, ’n gerespekteerde joernalis wat...
View ArticlePersvrystelling: Die berge gaan weergalm met die klanke van talent
Die Taalmonument se Oppiberg Konsert lok Dr Victor & The Rasta Rebels, Paxton & Sean D Band en Jak de Priester. Die Paarlberg en ikoniese Taalmonument is op 6 April 2018 Suid-Afrika se...
View ArticleCopyright Workshop, 24 February: Information
The post Copyright Workshop, 24 February: Information appeared first on LitNet.
View ArticleInternasionale Moedertaaldag: Wat is die belang van moedertaal?
Op 21 Februarie word Moedertaaldag wêreldwyd gevier. PEN Afrikaans het by ’n paar mense gaan aanklop om te hoor wat volgens hulle die belang van moedertaal is en waarom dit gevier behoort te word....
View ArticleJohan Combrink-gedenklesing: Raakspraak en wraakspraak
Martie Retief-Meiring, Kabous Meiring en Saartjie Botha Foto: Izak de Vries Sosiale media is die mees demokratiese ding wat kon gebeur het met die mens en sy denke, maar dit bied ook ’n teelaarde vir...
View ArticlePEN Afrikaans strongly objects to the X-rating given to Inxeba | The Wound
PEN Afrikaans strongly objects to the X-rating given to Inxeba | The Wound, a film by John Trengove. The film has won prizes at fourteen international film festivals and was South Africa’s official...
View ArticleATKV|SA Akademie-pryse 2018: Vier LitNet Akademies-artikels word bekroon
Die Afrikaanse Taal-en Kultuurvereniging (ATKV) stel 'n jaarlikse prysgeld beskikbaar vir die bekroning van gepubliseerde Afrikaanse artikels wat in 'n betrokke jaar in 'n geakkrediteerde tydskrif...
View ArticleWoordeboek van die Afrikaanse Taal: Tienjaarplan vir die voltooiing van die WAT
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal het onlangs besluit op ’n revolusionêre tienjaarplan vir die voltooiing van die WAT tot by Z. Naomi Meyer het Willem Botha, hoofredakteur en uitvoerende...
View ArticleDie VVA oorhandig boeke aan mense van die Richtersveld
Amanda de Stadler van die Vriende van Afrikaans lees vir die kleingoed van De Kleine Bewaarskool in Steinkopf voor. Foto: Leon de Stadler ’n Geharde, maar pragtige, landskap, sout-van-die-aarde-mense...
View ArticlePersvrystelling: ATKV-Tienertoneelteksskryfskool 2018
’n Toneel uit Rondo van Selborne College, geskryf deur Jo Stemmet, ’n skryfskoolkursusganger van 2017 Droom jy daarvan om ’n dramateks te skryf? ’n Teks wat amuseer, ontroer, stimuleer en selfs...
View ArticleBoeke, musiek, teater en taal: inhoud uit Taalgenoot se Lente 2017-uitgawe is...
PEN Afrikaans deel graag met die vriendelike vergunning van die Taalgenoot-redaksie artikels en resensies uit dié kwartaallikse tydskrif se Lente 2017-uitgawe. Hierdie inhoud is nie elders digitaal...
View ArticleWat elke skrywer moet weet: Testamentêre beskikking van outeursreg in...
Hoe werk vererwing van outeursreg? Wat is belangrik om te weet? In die tweede artikel van PEN Afrikaans se “Wat elke skrywer moet weet”-artikelreeks skryf Kim Petersen en Eben van Wyk (beide van Spoor...
View ArticleDie Kopieregalliansie oor die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg: 24...
Daar kom soms ’n tyd waar dit voordelig is vir die onderskeie dele van ’n groter geheel om hul verskille opsy te skuif ter wille van die belang van die groter geheel, hetsy in die konteks van ’n...
View ArticleComments by PEN Afrikaans on the Revised Language Policy for Higher Education...
Comments by PEN Afrikaans on the Revised Language Policy for Higher Education of 2017 Submitted for the attention of Mr Mahlubi Mabizela (Chief Director: University Policy and Development Department:...
View Article