Quantcast
Channel: Portale - LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 1430

Fotoblad: ATR-Kokertoekennings 2019

$
0
0

Die Kokertoekennings van die Afrikaanse Taalraad (ATR) het op Vrydag, 29 November in Sanlam se hoofkantoor plaasgevind. Izak de Vries en Menán van Heerden was daar met hul kameras.

'n Kokertoekenning (Foto: Menán van Heerden)

Heinrich Wyngaard was die gasspreker by die geleentheid (Foto: Izak de Vries)

René Arendse het die geleentheid gelei (Foto: Izak de Vries)

Sinke Mlambo en Fatima-Allie (Foto: Menán van Heerden)

Ria Olivier, Conrad Steenkamp, Merlyn van der Rheede en Hendrik Theys (Menán van Heerden)

Renaldo Schwarp, Jolene Pretorius, Lara Erasmus en William Sezoe (Foto: Menán van Heerden)

Merlyn van der Rheede, Christo van der Rheede en Japie Gouws (Foto: Menán van Heerden)

Coert Wiechers, Shamiega Chaundhari en Frank Hendricks (Foto: Menán van Heerden)

Willa Boezak en Frank Hendricks (Foto: Izak de Vries)

Nomkululeko Sambo het opgetree by die geleentheid (Foto: Izak de Vries)

Die Ednas het die gehoor vermaak (Foto: Izak de Vries)

Zenobia Pietersen het 'n sangitem gelewer (Foto: Izak de Vries)

Wium van Zyl (Foto: Izak de Vries)

Magdalene Philander was een van die gaskunstenaars (Foto: Izak de Vries)

Conrad Steenkamp (Foto: Izak de Vries)

 

ATR-Kokertoekennings 2019: ’n oorsig

The post Fotoblad: ATR-Kokertoekennings 2019 appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 1430

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>