Quantcast
Channel: Portale - LitNet
Browsing all 1430 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jong Rus wen ATKV-Spelathon

Dasha Levanets (Fotograaf: Des Janse van Rensburg) Wanneer Dasha Levanets by die huis is, praat sy Russies, maar as sy die ATKV-Spelathonverhoog betree, is dit ’n perd van ’n ander kleur. Dasha, ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bring terug die goeie ou dae

Merlyn van der Rheede Waar is die goeie ou dae waar jy die telefoon opgetel het om lang gesprekke met familie en vriende te hê om oor hul wel en wee uit te vind of om iemand met sy of haar verjaardag...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vyf vrae aan Nelmari Kemp en Niel le Roux oor die SBA

Die SBA het onlangs die organisasie se geskiedenis laat opteken in ’n bondige boekformaat wat op 2 Oktober bekendgestel is. Remona Voges het met Nelmarie Kemp (die SBA se projekbestuurder) en Niel le...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud met Catrina Wessels oor PEN Afrikaans

Remona Voges het met Catrina Wessels, die bestuurder van PEN Afrikaans, oor dié organisasie gesels. Catrina, sal jy asseblief vir ons lesers wat nie bekend is met PEN Afrikaans nie, kortliks...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Dans van die vlamme aan die brand by Taalmonument

ʼn Nag van vlamme, vuur en natuur is die lig aan die einde van die jaartonnel wanneer die gewilde Psychedelic Theatre op Saterdag, 28 Desember 2019, by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl optree....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bongani J Kubheka: "I have found my calling"

Bongani J Kubheka had an easy smile, and a reason for it: the young singer had won ATKV Muziqanto in 2018, and he has picked up his first Fleur du Cap Award in April 2019. Right now, he is in Germany...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Oktober 2019

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Oktober 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio...

View Article

Video: ATR-paneelbespreking oor Afrikaans se komvandaan

’n Erfenisseminaar het op 24 September 2019 te Eersterust plaasgevind. Die gesprek het spesifiek gehandel oor die herkoms van Afrikaans. Die ATR het die geleentheid in samewerking met die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATR-komvandaan-seminaar 2019: Afrikaans, Nederlands en die Morawiese Kerk

Die ATR het 'n erfenisseminaar op 24 September 2019 te Eersterust aangebied. Die gesprek hier onder het spesifiek gehandel oor die herkoms van Afrikaans. Die ATR het die geleentheid in samewerking met...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATR-komvandaan-seminaar 2019: Van “brokwa” tot “broodgoed” – op reis met...

'n Erfenisseminaar het op 24 September 2019 te Eersterust plaasgevind. Die gesprek het spesifiek gehandel oor die herkoms van Afrikaans. Die ATR het die geleentheid in samewerking met die...

View Article

ATR-komvandaan-seminaar 2019: Die geskiedenis van Arabiese Afrikaans

'n Erfenisseminaar het op 24 September 2019 te Eersterust plaasgevind. Die gesprek het spesifiek gehandel oor die herkoms van Afrikaans. Die ATR het die geleentheid in samewerking met die...

View Article

ATR-komvandaan-seminaar 2019: Kaaps-Afrikaans

'n Erfenisseminaar het op 24 September 2019 te Eersterust plaasgevind. Die gesprek het spesifiek gehandel oor die herkoms van Afrikaans. Die ATR het die geleentheid in samewerking met die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pasverskyn: breyten breytenbach: woordenaar, woordnar deur Francis Galloway

Titel: breyten breytenbach, woordenaar woordnar Redakteur: Francis Galloway Uitgewer: Protea ISBN: 9781485310655 Hierdie publikasie is een in die reeks van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rielraakvatters gaan by #Onsefees dans dat die stof staan

Prins Albert Vastrappers, algehele wenners van die 0.14 afdeling van die ATKV-Rieldansfinaal 2018 (Foto: verskaf) Die ATKV-Rieldansfinaal is jaarliks ’n geleentheid waar rieldansers van heinde en verre...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATR-Kokertoekennings 2019: ’n oorsig

Die Koker 2019-toekennings (foto: Izak de Vries) Nie te ver van DF Malan Hoërskool in Bellville nie, betree ons ’n ander land. Die Swart Vrydag-verkeer bring my motor tot stilstand. Ons word omring...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fotoblad: ATR-Kokertoekennings 2019

Die Kokertoekennings van die Afrikaanse Taalraad (ATR) het op Vrydag, 29 November in Sanlam se hoofkantoor plaasgevind. Izak de Vries en Menán van Heerden was daar met hul kameras. 'n Kokertoekenning...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persvrystelling: Jan H Maraisprys 2020 – oproep om nominasies

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wag nominasies in vir die Jan H Maraisprys vir 2020. Doel van die prys: Om erkenning te gee vir ’n uitstaande lewenslange bydrae tot Afrikaans as...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATR-Kokertoekenning 2019: bedankingswoord vanaf Ingrid Glorie

Ingrid Glorie (foto: Naomi Bruwer) en haar ATR-Kokertoekenning vir Bevorder van Afrikaans (foto: Menán van Heerden) Die Afrikaanse Taalraad se Kokertoekennings het onlangs plaasvind. Hier is 'n oorsig...

View Article

ATR-Kokertoekennings 2019: Motiverings

Die Afrikaanse Taalraad se Kokertoekennings is onlangs toegeken. Lees 'n oorsig van die geleentheid: ATR-Kokertoekennings 2019: ’n oorsig Hier is die motiverings wat ontvang is vir diegene aan wie die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PEN Afrikaans-nuusbrief: November 2019

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans   Nuwe leerstoel in Afrikaanse Taalpraktyk aan die US   Ton Vosloo en Anet Pienaar-Vosloo, ’n egpaar met noue bande met die Universiteit Stellenbosch (US), het...

View Article
Browsing all 1430 articles
Browse latest View live