PEN Afrikaans: resensies en boekgesprekke in November 2019
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio...
View ArticlePersvrystelling: Verwelkom die Jagter by ikoniese Taalmonument –...
Kapenaars en besoekers kan hierdie Desember die skitterende sterrehemel – spesifiek die Jagter, ook bekend as Orion – van nader leer ken tydens ’n somerpiekniek op Paarlberg op Saterdag, 21 Desember...
View ArticlePEN Afrikaans: Die wêreld van die skrywer – Eben Venter
“Die wêreld van die skrywer” is PEN Afrikaans se artikelreeks waarin skrywers uitbrei oor temas wat met die praktyk van skryf te doen het. In hierdie artikel beantwoord bekroonde skrywer, Eben Venter,...
View ArticlePEN Afrikaans-nuusbrief: Desember 2019
Beste lede en ondersteuners van PEN Afrikaans Aansoeke ingewag vir ’n residensie in Noorweë PEN Noorweë benoem jaarliks drie skrywers om deel te neem aan die Artica Svalbard-residensie en nooi...
View ArticlePersverklaring: Grondwoorde van ver vind tuiste in Paarl
Taalmonument se 45ste jaar spring weg met KZN-leerders se digkuns Op dae wanneer ons doodbang is, laat ons obafana staan. Hy skiet bliksemstrale en rommel dan. Weerspieël dit terug in die lug, omdat...
View ArticleDaniel Hugo (1955–)
Foto: Marlene Malan Sêgoed van Daniel Hugo Wat laat hom dig? “Ervarings en gevoelens, maar veral die intellektuele moontlikhede om met die taal te speel. Sonder taal is daar nie ondervindings, emosies...
View ArticleAnlen Marais (1953–)
Foto: NALN SêGoed van Anlen Marais: “Poësie is vir my ’n medium wat ’n byna religieuse toewyding eis van wie daarmee besig wil wees.” “As digter sal ek altyd Afrikaans bly. Dis die taal waarin die...
View ArticlePEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Desember 2019
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio...
View ArticlePersvrystelling: Afrikaanse skrywers uitgenooi vir maand se skrywersverblyf
Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans nooi vanjaar weer alle opbetaalde lede van PEN Afrikaans uit om aansoek te doen vir die verblyfsprogram wat in die Stigting se Paulet Huis op Somerset-Oos in...
View ArticlePersvrystelling: Vier saam-saam Taalmonument se 45ste jaar in 2020
’n Fabelagtige fees vir oud en jonk wink op die pragtige Paarlberg Die ikoniese Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se feesjaar spring op 28 en 29 Februarie 2020 weg met ’n naweek van musiek,...
View ArticlePW Buys (1923–1999)
Gebore en getoë Aanhalings uit enkele gedigte van PW Buys Tiptol ... Kletsnat hol hy na die plas se kant, hy stryk sy veertjies met sy snawel glad. Heilig en spieëlsuiwer blink sy omgekeerde beeldjie...
View ArticleRiana Scheepers (1957–)
Foto: verskaf Sêgoed van Riana Scheepers Oor erkenning: “Enige skrywer wil erkenning hê en weet hy lewer ’n produk wat vir iemand anders waardevol is. Ongelukkig lewe ons in ’n samelewing wat...
View ArticlePasella! Lekker leesstof uit Taalgenoot se Lente 2019-uitgawe
Baie dankie aan die Taalgenoot-redaksie wat dit vir PEN Afrikaans moontlik maak om die taal- en boekverwante inhoud uit dié kwartaallikse tydskrif se Lente 2019-uitgawe hier te deel. Klik gerus op die...
View ArticlePersvrystelling: Pak die Bul by die horings by ikoniese Taalmonument –...
Kapenaars en besoekers sal die skitterende sterrehemel – spesifiek die sterrebeeld van die Bul (Stier) en sy kenmerkende rooi oog – van nader leer ken tydens ’n somerpiekniek op Paarlberg op Saterdag,...
View ArticlePersvrystelling: Bevorder geletterdheid stap-stap in pragtige omgewing
Taalmonument se 45ste ’n fees van aktiwiteite, musiek en kindervermaak Die ikoniese Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se naweeklange 45ste feesvieringe spring op 29 Februarie 2020, skrikkeldag,...
View ArticlePEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2020
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio...
View ArticlePersvrystelling: Van Laurika Rauch aan jou
Beste WAT-vriend Die WAT is die konstante faktor wat Afrikaans gaan laat voortleef en ontwikkel, want dit is ’n rekord van die dinamiese proses wat ons lieflike taal is. Hulle doen ongelooflik...
View ArticlePEN Afrikaans-nuusbrief: Februarie 2020
Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Ek wens julle graag eerstens namens die bestuur van PEN Afrikaans ’n goeie, sinvolle en produktiewe jaar toe. Ons sien uit daarna om vanjaar saam met julle op...
View ArticlePersvrystelling: Son, skemerkelkies en jazz by Taalmonument
Lungi, Ramon en Paarl Vallei Eisteddfod sluit hierdie 45ste fees op hoë noot af Die ikoniese Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se eerste partytjie om 45 jong jare te vier, bereik ’n...
View ArticlePersvrystelling: SA Akademie doen ’n beroep op ouers om hulle te vergewis van...
Op Internasionale Moedertaaldag 21 Februarie dink mens onwillekeurig aan jou eie moedertaal, die taal waarin mens spontaan kan praat, ontspanne kan lees, werk, skryf en droom. Moedertaaldag gee...
View Article