Quantcast
Channel: Portale - LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 1430

Persvrystelling: Van Laurika Rauch aan jou

$
0
0

Beste WAT-vriend

Die WAT is die konstante faktor wat Afrikaans gaan laat voortleef en ontwikkel, want dit is ’n rekord van die dinamiese proses wat ons lieflike taal is. Hulle doen ongelooflik belangrike werk. Daar is baie potensiaal om mense bewus te maak van die skoonheid van woorde in Afrikaans.

..........

“Borg of koop ’n woord wat vir jou van besondere waarde is en help so om die toekoms van ons lieflike taal te verseker.”

..........

My gunstelingwoord is “deernis”, maar wat is joune?

’n Woord is die mees persoonlike geskenk wat jy aan iemand of jouself kan gee en Borg ’n Woord is die enigste manier waarop jy dit amptelik kan doen met ’n sertifikaat van die WAT. Die prystrekking vir R25 000 (geborg deur Sanlam) op 13 Maart kom vinnig nader. Elkeen wat ’n woord borg vir R100 of koop vir R5 000, kwalifiseer outomaties vir die prystrekking.  Jy kry ook gratis toegang tot die Aanlyn WAT vir ses maande as jy ’n woord borg of vir vyf jaar as jy ’n woord koop.

Wees dapper en gee ’n woord as Valentynsdaggeskenk.

Foto: Pixabay.com

Woorde is kosbaar. Borg of koop ’n woord wat vir jou van besondere waarde is en help so om die toekoms van ons lieflike taal te verseker. Laat die woord jou lei!  

Laurika Rauch

The post Persvrystelling: Van Laurika Rauch aan jou appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 1430

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>