Quantcast
Channel: Portale - LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 1430

ATR-Kokertoekenning 2019: bedankingswoord vanaf Ingrid Glorie

$
0
0

Ingrid Glorie (foto: Naomi Bruwer) en haar ATR-Kokertoekenning vir Bevorder van Afrikaans (foto: Menán van Heerden)

Die Afrikaanse Taalraad se Kokertoekennings het onlangs plaasvind. Hier is 'n oorsig van die geleentheid:

ATR-Kokertoekennings 2019: ’n oorsig

Hier is 'n fotoblad van die gebeure:

Fotoblad: ATR-Kokertoekennings 2019

Hieronder volg die bedankingswoord vanaf Ingrid Glorie vir haar toekenning:

Dankie aan die Afrikaanse Taalraad vir hierdie eervolle onderskeiding. Dit is ’n groot voorreg om deur die Week van de Afrikaanse roman en Festival voor het Afrikaans met Afrikaanse skrywers en kunstenaars te mag werk, en om vir die Nederlandse en Vlaamse gehore die fenomenale talent wat daar uit Suid-Afrika kom te mag wys.

Ek wil dankie sê vir die Nederlandse, Vlaamse en Suid-Afrikaanse borge wat hierdie projekte moontlik maak. En ek wil veral dankie sê vir die skrywers en die kunstenaars. Hulle wys Afrikaans is nie net springlewend nie. Afrikaans kan saam sing en saam praat met die beste kunstenaars en skrywers op die internasionale verhoog. Hulle het ’n storie om te vertel, en die wêreld wil dit hoor.

Die taalverwantskap tussen Afrikaans en Nederlands bied besondere kanse om mekaar te ontmoet, om by mekaar te leer en om saam iets nuuts te skep. Ek hoop om in die tweede helfte van 2020 weer ’n Festival voor het Afrikaans in Amsterdam te organiseer. Dit is belangrik dat dié platform behoue bly. Dit kan net gedoen word met almal se samewerking.

The post ATR-Kokertoekenning 2019: bedankingswoord vanaf Ingrid Glorie appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 1430

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!