VivA se portale sluit onder andere die Taalonderrigportaal (geskep vir Afrikaansonderwysers) in. Bywoning is oop vir almal, maar voornemende deelnemers moet registreer by navraag@viva-afrikaans.org om hierdie gratis aanlyn werkwinkel op 20 Augustus 2020 by te woon.
The post Persvrystelling: VivA – Uitnodiging na PanSAT/VivA-werkwinkel oor VivA se portale appeared first on LitNet.