Quantcast
Channel: Portale - LitNet
Browsing all 1430 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA Akademiepryse 2021: nominasies ingewag

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vestig graag u aandag op die Akademiepryse wat in 2021 vir toekenning oorweeg word. Volledig gemotiveerde voorstelle vir enigeen van hierdie pryse...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Outomatiese spraak- en sleutelwoordherkenning in Afrikatale

Inleiding Die Syferseinverwerkingsgroep (SSV) aan die Universiteit Stellenbosch se Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese bestudeer ’n wye verskeidenheid seine. Daar is onder andere al...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Julie 2020

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

WAT: #WysJouWoord vir Afrikaanse Taaldag 

Moeg van by die huis rondsit terwyl die skole gesluit is? Raak kreatief in Afrikaans en illustreer jou gunstelingwoord.  Alle leerders 18 jaar en jonger word uitgenooi om aan die Woordeboek van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Aksie van die burgerlike samelewing – Saam die toekoms in met...

2020 sal vir altyd onthou word as die jaar van die pandemie en van uiters moeilike ekonomiese uitdagings wêreldwyd! Behalwe die pandemie, was daar ook ander uitdagings vir organisasies en maatskappye....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persvrystelling: Neville Alexander-prestige-eerbewyse – Oproep om benoemings

Taalmonument bied R40 000 vir onbesonge taalhelde As deel van die vieringe van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) 45ste bestaansjaar nooi hierdie instelling die publiek om geskikte kandidate...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persvrystelling: Korona se spitsvondiges vir Taaldag bekroon

Taalmonument wys wenners van kort skrywes aan, hoop om 1 Oktober weer oop vir die publiek te wees Ter ere van Afrikaanse Taaldag op 14 Augustus is die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) verheug...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PEN Afrikaans Nuusbrief: Augustus 2020

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans   Vrouemaand   Ons het pas Vrouedag herdenk. Teen die historiese agtergrond van ’n massa-optog teen paswette op 9 Augustus 1956, vier ons hierdie maand...

View Article


Persvrystelling: VivA – Uitnodiging na PanSAT/VivA-werkwinkel oor VivA se...

VivA se portale sluit onder andere die Taalonderrigportaal (geskep vir Afrikaansonderwysers) in. Bywoning is oop vir almal, maar voornemende deelnemers moet registreer by navraag@viva-afrikaans.org om...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Veels geluk, liewe ATKV!

ATKV-jeugtak Kultuurmafia by Hoërskool Paarl Gimnasium samel 500 kg se boeke in en oorhandig dit aan drie instellings (foto: verskaf) 2020 is ’n jaar wat ons vir altyd sal bybly. Die lewe soos ons dit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persvrystelling: #WysJouWoord vir Afrikaanse Taaldag – kompetisie se...

Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se kreatiewe #wysjouwoord-kompetisie se sluitingsdatum is uitgestel tot 21 Augustus. Alle leerders 18 jaar en jonger word uitgenooi om aan die kompetisie deel te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Marita van der Vyver (1958–)

Foto: Francois Pistorius Sêgoed van Marita van der Vyver: Hoe maak ’n mens tyd om te skryf? "Iemand het op ’n keer gesê as jy ’n taak gou en goed gedoen wil hê, vra ’n werkende ma om dit vir jou te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persvrystelling: Lesing – Die Lintonpaneel

The post Persvrystelling: Lesing – Die Lintonpaneel appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Olivia Coetzee gesels oor die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans...

Tydens Julie 2020 het vyf skrywers hul skrywersresidensie by die Jakes Gerwel Stigting se Paulet Huis in Somerset-Oos voltooi.  Aansoeke is tans oop vir LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jeremeo Le Cordeur gesels oor die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans...

Tydens Julie 2020 het vyf skrywers hul skrywersresidensie by die Jakes Gerwel Stigting se Paulet Huis in Somerset-Oos voltooi.  Aansoeke is tans oop vir LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se...

View Article


Neville Alexander-prestige-eerbewyse: Oproep om benoemings

Taalmonument bied R40 000 vir onbesonge taalhelde As deel van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se 45ste vieringe, nooi hierdie instelling die publiek om geskikte kandidate te benoem vir die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

#WysJouWoord-kompetisie: Kies jou wenner

Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se kompetisie vir leerders om hul gunstelingwoord visueel uit te beeld, was ’n groot sukses. Die kompetisie is aangebied in aansluiting by die viering van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

André Trantraal gesels oor die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans...

Tydens Julie 2020 het vyf skrywers hul skrywersresidensie by die Jakes Gerwel Stigting se Paulet Huis in Somerset-Oos voltooi.  Aansoeke is tans oop vir LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Augustus 2020

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die...

View Article

Tweede oproep: 2020 Studentesimposium vir die Sosiale en Geesteswetenskappe

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) bied op Vrydag 16 Oktober 2020 met trots die derde Studentesimposium vir die Sosiale en Geesteswetenskappe aan. Nagraadse studente van regoor...

View Article
Browsing all 1430 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>