Persvrystelling: Slimkoppe verstom beoordelaars by ATKV-Spelathon
Sosiale media openbaar gereeld die swak gehalte van spelling, nie net onder jongmense nie, maar ook onder volwassenes. Lelike taalgoggas verskyn in die kuberruim wat enige taalpuris se nekspiere sal...
View ArticlePEN Afrikaans AJV 2018: Notule
Notule: PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering Dinsdag 2 Oktober 2018 om 19:00 ATKV-Boeke-oase (Hoffmanstraat 61), Potchefstroom 1. Verwelkoming Marga verwelkom almal by die sesde AJV van PEN...
View ArticleVideo: ConVerse by die Tuin van Digters
PEN Afrikaans het vanjaar, met die ondersteuning van PEN International, twee sessies by die Breytenbach Sentrum se Tuin van Digters aangebied. Dit was 'n plesier om digkuns en vertaling op hierdie...
View ArticlePEN Afrikaans Nuusbrief: Oktober 2018
Beste lid van PEN Afrikaans Dit is aangenaam om in hierdie nuusbrief te kan verslag doen oor ’n bedrywige paar weke vir PEN Afrikaans. Ons het sessies by Tuin van Digters aangebied, algemene...
View ArticleDie vierde Russel Botman Gedenklesing: Van ontmensliking tot hoop
Russel Botman | Foto: www.thehopeproject.co.za Aangebied deur Marlene le Roux, UH van Kunstekaap Teatersentrum, Kaapstad by Universiteit Stellenbosch op Donderdag 18 Oktober 2018 1. Inleiding Dit is...
View ArticleAfrikaanse resensies en boekgesprekke in Oktober 2018
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Oktober 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio...
View ArticleHerkomsseminaar: Afrikaans sonder grense
Hans du Plessis (foto: Naomi Bruwer) Lesing gelewer by die Herkomsseminaar van die ATR, ATM en DES, Pretoria, 20 Oktober 2018 Inleiding In Carstens en Le Cordeur haal Willa Boezak (2016:14) ’n...
View ArticleATKV-MSW wys nuwe besturende direkteur aan
Die ATKV het bekend gemaak dat Sonél Brits die nuwe besturende direkteur van die ATKV-MSW (maatskappy sonder winsoogmerk) is. Sonél is reeds vanaf 2010 die maatskappysekretaris van die ATKV en het...
View ArticleDie Afrikaans van die Kaapse Moslems deur Achmat Davids: boekbekendstelling
Twee jaar gelede, op 24 September 2016, het die SBA ’n Stap vir Afrikaans in die Bo-Kaap gehou en die vertrekpunt was die Boorhaanolsentrum waar daar ’n uitstalling was oor Achmat Davids, en waar die...
View ArticleWat elke skrywer moet weet: selfpublikasie
Jou vingers tik die laaste woorde: "Die einde". Jou manuskrip staar terug na jou toe. Die skryfproses, daardie vloei van woorde uit jou vingers, het maande en byna alles in beslag geneem. Jou oggende...
View ArticlePEN Afrikaans Nuusbrief: November 2018
Beste lede en ondersteuners van PEN Afrikaans Jamal Khashoggi PEN Afrikaans betreur saam met PEN-sentrums wêreldwyd die skokkende dood van die bekende Saoedi-joernalis Jamal Khashoggi, wat op 2...
View ArticlePersverklaring: Die Afrikaanse Taalraad se standpunt oor die SAIGR se nuwe...
Die Afrikaanse Taalraad (ATR) beskou SAIGR (Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters) se besluit om die tale wat vir hul kwalifiserende eksamens gebruik kan word tot Engels te...
View ArticleSouth African authors protest against Copyright Amendment Bill
Authors deserve better than what the legislature has given them in the Copyright Amendment Bill that is being railroaded through Parliament despite local and international opposition. As authors’...
View ArticleDeon Meyer, Charlene Lackay en Tracey Lange saam in die WAT se span
Charlene Lackay, Deon Meyer en Tracey Lange (foto's verskaf) Deon Meyer en Charlene Lackay is pas aangewys as nuwe trustees van die WAT Trust. Die doel van die WAT Trust is om fondse te werf en te...
View ArticlePersverklaring: Kokertoekennings van die Afrikaanse Taalraad, 2018
Sewe Kokertoekennings is in Pretoria by die sesde Kokerfunksie van die Afrikaanse Taalraad (ATR) uitgedeel. Die toekennings word jaarliks gedoen aan mense uit alle agtergronde wat Afrikaans in verskeie...
View ArticleReaksie van die Afrikaanse Taalraad op die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg...
Reaksie van die Afrikaanse Taalraad op die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg Die Afrikaanse Taalraad is ernstig bekommerd oor die finansiële onsekerheid wat die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg op...
View ArticleRolspelers in die onderwys in gesprek: ’n Uiters suksesvolle nasionale beraad
Die Afrikaanse Taalraad (ATR) het op 9 en 10 November 2018 ’n uiters suksesvolle nasionale beraad met NRO’s en ander rolspelers oor ondersteuning van Afrikaans as vak en Afrikaanse onderwys by SASNEV...
View ArticlePress release: Authors unite against Copyright Amendment Bill
Authors have united in their call upon the South African legislature to refrain from adopting the Copyright Amendment Bill to be debated in the National Assembly this week. A petition against the...
View ArticleStaatspublikasie van skoolboeke
Inleidend Die “verbetering van die gehalte van basiese onderwys” is Uitkoms 1 van die Suid-Afrikaanse regering se Mediumtermyn Strategiese Raamwerk (2014 tot 2019). Een van die prioriteite om hierdie...
View ArticlePEN Afrikaans Vertaalfonds befonds meeste vertalings nog
Werk van Marlene van Niekerk, Breyten Breytenbach, Chris Barnard, Dan Sleigh en Lindie Koorts sal binnekort in vertaling beskikbaar wees. Die derde sluitingsdatum vir befondsingsaansoeke by die PEN...
View Article