Quantcast
Channel: Portale - LitNet
Browsing all 1430 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dana Snyman: Commendatio by die oorhandiging van ’n ATKV-oorkonde

Op Vrydag 20 November 2020 is Dana Snyman deur die ATKV met ’n oorkunde vereer. Marlene le Roux, voorsitter van die direksie, het die oorkonde oorhandig. Die nominasie om Snyman te vereer het gekom van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bekendstelling van Randfigure – Stemme van toe tot nou

Vroeg in Desember 2020 vind die bekendstelling van die bundel Randfigure – Stemme van toe tot nou by vier geleenthede plaas. Oor hierdie eerste publikasie in die NG Kerk in SA se Argiefreeks, skryf...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Swart Vrydag- en Kubermaandag-winskopies by die WAT

The post Swart Vrydag- en Kubermaandag-winskopies by die WAT appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV-Tienertoneel 2020: ’n onderhoud met derdepryswenner Merwe van Gent

Merwe van Gent (regs). Fotobron: https://atkv.org.za/neem-deel/kultuurprojekte/tienertoneel/ ATKV-Tienertoneel se formaat was vanjaar heeltemal anders. Die deelnemers moes toon hoe aanpasbaar hulle kon...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV-Tienertoneel 2020: ’n onderhoud met naaswenner Jeanne-Marié Koekemoer

Jeanne-Marié Koekemoer (regs). Fotobron: https://atkv.org.za/neem-deel/kultuurprojekte/tienertoneel/ ATKV-Tienertoneel se formaat was vanjaar heeltemal anders. Die deelnemers moes toon hoe aanpasbaar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV-Tienertoneel 2020: ’n onderhoud met wenner Nichola Viviers

Nichola Viviers (regs). Fotobron: https://atkv.org.za/neem-deel/kultuurprojekte/tienertoneel/ ATKV-Tienertoneel se formaat was vanjaar heeltemal anders. Die deelnemers moes toon hoe aanpasbaar hulle...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitnodiging: Klinkklaar – virtuele huiskonsert

The post Uitnodiging: <i>Klinkklaar</i> – virtuele huiskonsert appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tuan Guru en die aartappelboer – oor Afrikaans en versoening

Foto van Hein Willemse: Naomi Bruwer. Alle ander foto’s is deur die skrywer verskaf. LitNet publiseer graag Hein Willemse se toespraak wat hy op Donderdagaand, 3 Desember 2020, by die Afrikaanse...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in November 2020

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mediaverklaring: PEN Afrikaans Vertaalfonds maak vertalings van Ronelda S....

PEN Afrikaans kondig met trots die jongste suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds aan. Die PEN Afrikaans Vertaalfonds bestaan te danke aan die ruim ondersteuning van die Trust vir...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persvrystelling: Merlyn van der Rheede op US se konvokasie aangestel

Merlyn van der Rheede (projekbestuurder van die Taalraad) Die Afrikaanse Taalraad verwelkom die aanstelling van Merlyn van der Rheede (projekbestuurder van die Taalraad) as addisionele lid van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mediavrystelling: Taalmonument bied opleiding oor boekherstel en -bindery aan

Kursusse sal boekdele spreek oor herstelwerk Jy is mal oor jou ou, verwaarloosde hardebandboeke, maar wens net jy kon die kuns bemeester om hulle met liefde reg te dokter? Dan is die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Audrey Blignault (1916–2008)

Sêgoed van Audrey Blignault "MER het gesê die mens wat iets skep, vergeet baie van die skade en die swaar wat hom oorkom. En ons weet almal dat dit waar is. Wanneer ’n mens diep hartseer is of swaar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

JC Kannemeyer (1939–2011)

Sêgoed van JC Kannemeyer "Letterkunde is ’n leefwyse. Ek is nie ’n gefrustreerde romanskrywer of digter nie." (Die Burger, 24 Februarie 1996) "Te veel letterkunde is nie benouend nie. Letterkunde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA Akademiepryse 2021: Herinnering – nominasies ingewag

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vestig graag u aandag op die Akademiepryse wat in 2021 vir toekenning oorweeg word. Volledig gemotiveerde voorstelle vir enigeen van hierdie pryse...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kennisgewing: Geskiedenissimposium, 29 Januarie 2021

Alle belangstellendes word uitgenooi na die Geskiedeniskommissie van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se simposium op Vrydag 29 Januarie 2021 om 09:00 tot 12:30 wat virtueel aangebied gaan word....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Desember 2020

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mediaverklaring: Taalgenoot nou vir ’n ieder en ’n elk

  Vir die eerste keer in 90 jaar sal die ATKV se bekroonde tydskrif, Taalgenoot, vir Afrikaanse lesers oor die wêreld heen beskikbaar wees. Die elektroniese weergawe van dié tydskrif sal op die ATKV se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

E (Sussie) Kotze (1933–)

SêGoed van Sussie Kotze: "Ek werk baie lank aan ’n verhaal. Party mense gaan sit en skryf hom klaar, maar ek skryf soms sommer ’n maand aan ’n storie." "Ek probeer ’n eerlike weergawe gee van hoe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die volkspeler agter die Taalgenoot se sukses

Ná 90 jaar in druk gaan die Taalgenoot nou ook aanlyn gelees kan word. Wat het julle dié besluit laat neem? Ons het besluit dis tyd dat meer mense moet weet wat die ATKV ten opsigte van projekte en...

View Article
Browsing all 1430 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>