Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans wag aansoeke in vir maand se...
Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans nooi vanjaar weer alle opbetaalde lede van PEN Afrikaans uit om aansoek te doen vir die verblyfsprogram wat in die Stigting se Paulet Huis op Somerset-Oos in...
View ArticlePersvrystelling: Laat jou gedig die lig sien | Bring your poems to light
Taalmonument bied weer gewilde werkswinkel, maar nou virtueel Vir diegene wat dalk soms ’n bietjie dig voel as hulle pen op papier of vinger op sleutelbord plaas om ’n gedig op te tower, bied die...
View ArticleMediavrystelling: Só kan jy opsaal vir Afrikaans digitaal
(English text below) Taalmonument en VivA bied virtuele AWS-werkwinkel vir woord(wonder)werkers Gegewe dat COVID-19 steeds ’n realiteit is, bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in...
View ArticlePEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2021
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die...
View ArticleMediaverklaring: ATKV-tak PEAAT vier sewe dekades op die planke
Foto: Mauricio Keller Keller | Pixabay Vir die afgelope sewe dekades het die amateurteatergeselskap ATKV-tak PEAAT gehore geboei en laat lag met hulle toneelproduksies. Vanjaar vier dié tak sy...
View ArticleRonelda Kamfer (1981–)
Sêgoed van Ronelda Kamfer Oor Afrikaans: "Hou op praat en doen iets! Skryf ’n boek, maak ’n cd; hei, maak ’n fliek, bou ’n brug en get over it!" (LitNet) "Afrikaans is ’n taal; mense moenie dit ’n...
View ArticlePersvrystelling: Taalmonument vereer skrywers van nuwe Arabies-Afrikaanse...
Tasneem Chilwan se inskrywing كَن دجَي اَفرِيكَانس تُولِيس اِين عَرَبِيايس اُوف جَاوِي Top-12 se unieke werke in Groen Galery en aanlyn te sien Ter ere van Arabies-Afrikaans se bydrae tot die wording...
View ArticlePersvrystelling: Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans vier...
Die niewinsgewende Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) is welbekend vir ’n bemagtigingsfokus op funksionele geletterdheidsontwikkeling van die Afrikaansgebruiker. Deur erkenning te gee aan...
View ArticlePersverklaring: Taalmonument verwelkom nuwe raad | Taalmonument welcomes new...
Nege lede verteenwoordig ’n breë spektrum van kundigheid Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl het so pas ’n nuwe raad verwelkom wat deur die Departement van Sport, Kuns en Kultuur...
View ArticleMoedertaal: bemagtig of bemoeilik?
Vir ouers met jong kinders Internasionale Moedertaaldag, ’n inisiatief van die Verenigde Nasies, word reeds vanaf 2000 wêreldwyd op 21 Februarie gevier. Die doel is om bewustheid te skep van taal- en...
View ArticleJodi Jantjies die hakkelaar stel ’n mini-album bekend met ATKV-Crescendo
Jodi, ’n eerste album. Vertel ons wat om te verwag en wanneer om dit te verwag? Regstelling, ek bring ’n EP uit, dit is ’n mini-album. Ek weet almal is geneig om te sê hul werk is iets wat niemand nog...
View ArticlePersverklaring: Aanlyn dramakompetisie vir jong akteurs
Is jy ’n leerder met ’n droom om eendag die verhoog jou loopbaan te maak? En bruis die adrenalien deur jou are as jy net dink aan toneelspel – die opwinding van die kollig, daardie stil oomblik voor...
View ArticlePersvrystelling: Verbod van Afrikaans by Stellenbosch koshuise
Die Afrikaanse Taalraad maak sterk beswaar teen die skynbaar hardhandige afdwing van Engels as verpligte omgangstaal by ten minste twee vrouekoshuise in Stellenbosch, Minerva en Irene. Volgens klagtes...
View ArticlePersverklaring: Alle nuwe kursusse aan die US word binnekort dalk net in...
Volgens ’n voorstel van die Komitee vir Leer en Onderwys word die senaat om toestemming gevra vir afwyking van die fakulteite se taalimplementeringsplanne af te wyk om sodoende nuwe lesingsmateriaal...
View ArticleUitnodiging: Virtuele bekendstelling van Davy Samaai, kampioen van die...
The post Uitnodiging: Virtuele bekendstelling van <em>Davy Samaai, kampioen van die Struggle</em> deur Michael le Cordeur appeared first on LitNet.
View ArticlePEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Februarie 2021
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die...
View ArticlePersvrystelling: Ope brief aan die US-senaat
Ope brief aan die US-senaat 17 Maart 2021 Die US het met die voorstel vir ’n “tydelike” afwyking van die taalbeleid ’n belangrike keerpunt bereik. Dié voorstel, wat op Vrydag 19 Maart voor die senaat...
View ArticleHarry Kalmer se In ’n land sonder voëls nou in Nederlands
Harry Kalmer, wat op 26 Julie 2019 oorlede is, se laaste roman, In ’n land sonder voëls, is pas in Nederlands vertaal. Die aanlyn bekendstelling van In een land zonder vogels vind op Donderdag 25...
View ArticlePersverklaring: Winterskool, met skryfkompetisie vir opkomende skrywers
Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit bied op drie opeenvolgende Saterdae in Junie 2021 (5, 12 en 19 Junie) ’n aanlyn-Winterskool vir opkomende skrywers aan. Bekende skrywers en...
View ArticlePiet van Rooyen (1953–)
Sêgoed van Piet van Rooyen "Dis meer bevredigend om te dig as om prosa te skryf – miskien omdat ’n mens die hele produk met een oogopslag kan sien – wat dit soos ’n kind maak. ’n Roman is ’n pad wat...
View Article