Mediaverklaring: PEN Afrikaans besorgd oor taalbeleid en -praktyk aan die...
’n Aantal gebeure het die afgelope weke saamgeval om die kwessie van taal by die Universiteit Stellenbosch opnuut op die spits te dryf. Die universiteit se hersiene konseptaalbeleid is vir kommentaar...
View ArticlePersverklaring oor Kruis van liefde: ’n uitsending van die Paasoratorium
The post Persverklaring oor <em>Kruis van liefde</em>: ’n uitsending van die Paasoratorium appeared first on LitNet.
View ArticlePersverklaring: Suid-Afrikaanse Akademie betreur taaldebakel op Stellenbosch
.......... Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns spreek haar ernstige kommer uit oor die gebeure die afgelope paar weke by die Universiteit Stellenbosch, een van Suid-Afrika se top...
View ArticlePEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2021
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of...
View ArticlePersverklaring: Jan H Maraisprys 2021
Die Jan H Maraisprys vir ʼn uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal word vanjaar gedeel deur proff Ina Wolfaardt-Gräbe van Pretoria en Hennie van Coller van Bloemfontein. Die prys ter...
View ArticleSA Akademies vir Wetenskap en Kuns: Bekronings vir 2021
Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het op 15 April 2021 oor die volgende bekronings vir 2021 besluit. Die pryse sal tydens twee virtuele bekroningsplegtighede later...
View ArticleTaalmonument | Vryheidsdagkonsert | Freedom day concert | 26 April
Persverklaring: Paarlberg weerklink met mooiste klanke om vryheid te vier Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM), KC 107.7 en TC Events Co bied op die vooraand van Vryheidsdag ʼn...
View ArticlePersverklaring: Ses skrywers gekies vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN...
Valda Jansen, Andries Bezuidenhout, Salvia Ockhuis, Sarie Nell, Lydia Gittens, Mercy Kannemeyer Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans kondig met trots die suksesvolle aansoekers aan vir die...
View ArticleTienie Holloway-medalje 2021: ’n onderhoud met Fanie Viljoen en Tumi Steyn
Fanie Viljoen en Tumi Steyn Fanie Viljoen en Tumi Steyn het pas die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Tienie Holloway-medalje vir kinderliteratuur ontvang. Hulle praat met Naomi Meyer...
View ArticleCJ Langenhovenprys vir Taalwetenskap 2021: ’n onderhoud met Wannie Carstens
Wannie Carstens is pas deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns met die CJ Langenhoven-prys vir Taalwetenskap bekroon. Hy praat met Naomi Meyer oor die toekenning en sy jare lange...
View ArticleDie Hertzogprys vir drama 2021: ’n onderhoud met Nicola Hanekom
Foto van Nicola Hanekom: Grant Swanby Nicola Hanekom het onlangs die Hertzogprys vir drama van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang. Die Hertzogprys is die vernaamste prestigeprys...
View ArticleBesondere erepenning van die SA Akademie 2021: ’n onderhoud met Rina Loader
’n Besonderse erepenning deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns is onlangs aan Rina Loader, woonagtig in Oostenryk, toegeken. Die prys word aan haar toegeken vir haar inspanning oor 23...
View ArticleBoekbekendstelling: Skoolleierskap en die skep van produktiewe leerruimtes in...
Volg hierdie skakel om vir die virtuele bekendstelling te registreer: https://us02web.zoom.us/webinar/register/WN_ypewMOktQK2HxOIzKcK_rg. The post Boekbekendstelling: <i>Skoolleierskap en die...
View ArticleJakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021: ’n onderhoud...
Foto van Paulethuis: Jakes Gerwel Stigting; foto van Salvia Ockhuis: verskaf Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans het ses suksesvolle aansoekers vir die maand lange skrywersresidensie wat dié...
View ArticleJakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021: ’n onderhoud...
Foto van Paulethuis: jakes Gerwel Stigting; foto van Sarie Nell: verskaf Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans het die ses suksesvolle aansoekers vir die maand lange skrywersresidensie wat dié...
View ArticleJakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021: ’n onderhoud...
Foto van Paulethuis: https://jgf.org.za/; foto van Andries Bezuidenhout: verskaf Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans het ses suksesvolle aansoekers vir die maand lange skrywersresidensie wat dié...
View ArticleWAT 95: Bekendstelling van Deel XVI
Die WAT het pas Deel XVI tydens ’n aanlyn geleentheid bekendgestel, presies 70 jaar nadat die eerste deel op 7 Mei 1951 verskyn het. Tydens dieselfde geleentheid is die 95ste jaar sedert die stigting...
View ArticlePerversklaring en uitnodiging: Met een voet in die Bybel-boekbekendstelling
Alle belangstellendes word uitgenooi na die bekendstelling van ’n unieke boek in Afrikaans: Met een voet in die Bybel. Die boek is geskryf deur Gert Janse van Rensburg en die bekendstelling is op 15...
View ArticlePEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in April 2021
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in April 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of...
View ArticleDie ATKV wys biblioteke maak saak
Rentia Burger by die rak met Jodi Picoult se boeke. Biblioteke maak saak. Die spasie tussen die rakke van ’n biblioteek is nie bloot vir rondloop nie – dis daar waar mense se lewens geraak word op...
View Article