Sheila Cussons (1922–2004)
Sêgoed van Sheila Cussons "’n Digter bly altyd ’n sintuigmens. Selfs wanneer jy rasionaliseer, doen jy dit op grond van jou sintuie. Die mooiste beskrywing van ’n digter wat ek ooit teëgekom het, is...
View ArticleMuseums herverbeel | Museums reimagined
(English below) Taalmonument vier Museumdag met unieke paneelbespreking Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) vier op 29 Mei 2021 Internasionale Museumdag met ʼn uiters interessante...
View ArticleJakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021: ’n onderhoud...
Foto van Lydia Gittens: verskaf Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans het ses suksesvolle aansoekers vir die maand lange skrywersresidensie wat dié twee organisasies weer vanjaar aanbied, gekeur....
View ArticleTaalmonument | Virtuele program vir Jeugdag | Virtual programme for Youth Day
Drakenstein-kunstenaars sal jonges motiveer en vermaak Ter ere van Jeugdag 2021 bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) ’n opwindende gratis program wat ter plaatse opgeneem en vanaf 16...
View ArticlePersverklaring: PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds vertaling van Ons wag op...
Kort voor die eenjaar-herdenking van die afsterwe van Elsa Joubert, een van Afrikaans se grootste skrywers, kondig PEN Afrikaans met trots aan dat ’n Nederlandse vertaling van Ons wag op die kaptein...
View ArticleJakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021: ’n onderhoud...
Foto van Paulethuis: Jakes Gerwel Stigting; foto van Mercy Kannemeyer: verskaf Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans het ses suksesvolle aansoekers vir die maand lange skrywersresidensie wat dié...
View ArticlePEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2021
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of...
View ArticleHennie van Coller: effe "stadiger" deesdae, maar niks minder polemies
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Jan H Marais-prys is onlangs gesamentlik aan Hennie van Coller en Ina Wolfaardt-Gräbe toegeken vir die uitstaande bydrae wat hulle tot Afrikaans...
View ArticlePersverklaring: Aanlyn werkswinkel oor lokatiewe literatuur aangebied
“Een van die uitsonderlikste werkswinkels in sy 32-jarige bestaan,” só beskou die personeel van die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) die drieledige aanlynkursus wat hulle in...
View ArticleDie ATR huldig Shaleen Surtie-Richards
Die ontydige heengaan van Shaleen Surtie-Richards is ’n gevoelige verlies vir die Afrikaanse vermaaklikheidswêreld. Dit gebeur op ’n tydstip dat Afrikaans vele uitdagings in die gesig staar. Wat...
View ArticleCharl-Pierre Naudé (1958–)
Foto: verskaf Sêgoed van Charl-Pierre Naudé "’n Definisie van die digkuns is dat dit ’n wyse is waarop die onsêbare afgeluister word." "Pryse dien beslis as inspirasie. En as die geld iets werd is,...
View ArticleKennisgewing: Oproep om referate vir die SAAWK se jaarlikse algemene...
Die SA Akademie se jaarlikse simposium vind virtueel op 16 September 2021 plaas. Vanjaar word ’n nuwe model gevolg om die simposium aan te bied: Die aantal referate wat gekeur word, sal vooraf...
View ArticleKerneels Breytenbach (1952–)
Foto © Naomi Bruwer Sêgoed van Kerneels Breytenbach "Mens leer gou dat elke boek, ongeag wat dit is, iets besonders is, en ’n spesifieke soort kreatiwiteit vereis. En dat elke skrywer ’n unieke mens...
View ArticleIna Wolfaardt-Gräbe: ’n lewe gewy aan literatuurwetenskap en Afrikaans se hoë...
Die Jan H Marais-prys is vroeër vanjaar aan die teoretikus en literatuurwetenskaplike Ina Wolfaardt-Gräbe en Hennie van Coller toegeken om hul lewensbydraes aan Afrikaans as wetenskapstaal te gedenk....
View ArticlePetra Müller (1935—2021)
Foto: Naomi Bruwer SêGoed van Petra Müller: “My familie leef poësie en hulle het elke dag daarmee te doen. Hulle is goeie waarnemers. Wat hulle sien, vergeet hulle nooit. Hulle is natuurverskynsels...
View ArticleJakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021: ’n onderhoud...
Foto van Paulethuis: Jakes Gerwel Stigting; foto van Valda Jansen: verskaf Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans het ses suksesvolle aansoekers vir die maand lange skrywersresidensie wat dié twee...
View ArticlePersverklaring: Finaliste van aanlyn dramakompetisie bekend
Die finaliste in Dramaweb SA se aanlyn dramakompetisie sal tydens ’n regstreekse stroming hul harte uitspeel op Saterdag 3 Julie (Afrikaanse kategorie) en Sondag 4 Julie (Engelse kategorie). Dit word...
View ArticleATKV is dáár vir jou. Woes lekker. Duidelik.
Die ATKV is ’n diverse en inklusiewe kultuurtuiste vir alle Afrikaanssprekendes, ongeag hóé jou Afrikaans klink. Die ATKV span vier “lekker” landgenote in om sy nuwe veldtog vlytig aan die volk oor te...
View ArticleMartin Steyn (1976–)
Sêgoed van Martin Steyn: "Die skrywer is maar die koord wat stories aanmekaar bind." (Books LIVE) Vir wie skryf hy? "Eerstens vir myself (anders sal dit 'werk' wees). Vir mense wat lief is vir...
View ArticlePEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2021
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of...
View Article