Afrikaanse resensies en boekgesprekke in November 2023
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio...
View ArticleShirmoney Rhode (1991–)
Foto: Verskaf Sêgoed van Shirmoney Rhode Oor haar grootwordplek Elsiesrivier: “Ek is nog altyd Shirmoney van Elsiesrivier, al bly ek nie meer daar nie. Elsies loop in my bloed. Die lewenslesse wat ek...
View ArticlePersverklaring: Nog vier suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds
PEN Afrikaans maak met trots bekend dat die volgende vier vertalings na afloop van die jongste ronde aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds gefinansier sal word: ’n Albanese vertaling van Laaste...
View ArticleGerda Taljaard (1971–)
Foto: Joanne Olivier Sêgoed van Gerda Taljaard Oor haar bydraes wat tot en met 2020 in al vyf Woordfeesbundels opgeneem is: “Daar is nie ’n wenresep nie. Al wat ek kan sê, is dit help nie om twee dae...
View ArticleAfrikaanse resensies en boekgesprekke in Desember 2023
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio...
View ArticlePersverklaring: Kommer oor Regspraktykraad se besluit oor slegs Engels vir...
Illustrasie: Pixabay Persverklaring: Kommer oor Regspraktykraad se besluit oor slegs Engels vir toelatingseksamens – SA Akademie vir Wetenskap en Kuns Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het met...
View ArticlePersverklaring: Pretorianer se rillerdebuut maak skoonskip in skryfkompetisie
Lena Nel (42), ’n Pretorianer wat bladuitleg vir ’n farmaseutiese maatskappy doen, is die wenner van RSG se radiodramaskryfkompetisie vir 2023 met haar debuut-radiodrama, Tweegesig. Die...
View ArticleJaco Fouché (1967–)
Foto: Christine Cronjé Sêgoed van Jaco Fouché Na aanvaarding van sy tweede manuskrip: “Maar moenie my vra wat die sentrale tema is nie. Ek weet nie. Ek skryf net die storie, en voel agterna, soos...
View ArticleFrancois Smith (1964–)
Foto: Mlungisi Louw Sêgoed van Francois Smith: “Die Vrystaat en daardie landskap is tot ’n groot mate my innerlike landskap ook – daardie óóptes, daardie kleur en daardie lig … En die klanke daarvan...
View ArticleUitnodiging: Taalmonument se volmaanpiekniek beloof ’n belewenis
Bewonder die Dassiemaan op Paarlberg: Taalmonument se volmaanpiekniek beloof ’n belewenis Met die nuwe jaar op volle dreef is dit die perfekte tyd om asem te skep en die volmaan van nader te aanskou...
View ArticlePersverklaring: ’n Uitnodiging na die studentesimposium vir die Sosiale en...
15-16 Februarie 2024 Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) bied op 15 en 16 Februarie 2024 die vierde Studentesimposium vir die Sosiale en Geesteswetenskappe aan. Nagraadse...
View ArticleAfrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2024
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2024 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio...
View ArticleUitnodiging: Internasionale Moedertaaldaglesing, Woensdag 21 Februarie 2024
’n Gaslesing deur dr Willa Boezak aangebied deur die Taalkommissie van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns Op 21 Februarie 2024 word Internasionale Moedertaaldag gevier, en die Taalkommissie het in...
View ArticlePersverklaring: Die vyf toppresterende studente by AROS ontvang die SA...
Die SA Akademie het tydens ’n glansgeleentheid op 8 Februarie 2024 aan die vyf toppresterende AROS-studente honneursbeurse in Leerondersteuning toegeken. 2024 is die eerste honneursgroep in...
View ArticleJohan Combrink-gedenklesing 2024: Vriende van Afrikaans vier 30 jaar van stories
Vriende van Afrikaans (VVA), ’n organisasie wat hom beywer vir Afrikaans, het verlede week hulle 30ste bestaansjaar gevier tydens ’n luisterryke geleentheid in Stellenbosch. Willem Dempsey by sy blou...
View ArticlePersverklaring: Teken die petisie #StopTheCopyrightAmendmentBill
Drie plaaslike skrywersverenigings, PEN Afrikaans, ANFASA en PEN Suid-Afrika, maak hiermee in samewerking met die Uitgewersvereniging van Suid-Afrika (PASA) ’n petisie beskikbaar as deel van ’n...
View ArticlePress release: Please sign this petition as South African authors urge the...
*** Click here to sign the petition. Why this petition matters We, South African authors, readers, and stakeholders in the book industry, note with grave concern that the Copyright Amendment Bill is...
View ArticlePersverklaring: Wenners – vyfde studentesimposium vir sosiale en...
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het op 15 en 16 Februarie 2024 die vyfde Studentesimposium vir die Sosiale en Geesteswetenskappe in hibriede formaat aangebied. In totaal het 28...
View ArticlePersverklaring: PEN Afrikaans oor die aanvaarding van die...
Die bestuur van PEN Afrikaans betreur die uitkoms van vanmiddag se byeenkoms van die Nasionale Vergadering waartydens die opspraakwekkende Wysigingswetsontwerp op Outeursreg opnuut met die...
View ArticlePersverklaring: Chadleigh Gowar stel nuwe album op Paarlberg bekend | 16...
Mediavrystelling | Media release | Ukukhutshwa Kweendaba Chadleigh Gowar stel nuwe album op Paarlberg bekend: Ervaar ’n sielstrelende musikale reis by Taalmonument Die bekroonde gospel- en...
View Article