Johann de Lange (1959–2025)
Foto: verskaf Sêgoed van Johann de Lange “’n Jong digter skryf aanvanklik met sy verbeelding, met die genade van tegniek. Maar algaande begin hy meer uit ervaring skryf. Hy leer dat elke gedig eers...
View ArticlePersverklaring: Die Tydskrif vir Geesteswetenskappe vier ’n eeufees én ’n...
Ina Wolfaardt-Gräbe en Annelise de Vries (foto: verskaf) Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (Akademie) bring op 3 April 2025 hulde aan Ina Wolfaardt-Gräbe, wat ná meer as 24 jaar as...
View ArticlePersverklaring: Kortlys van die Protea Boekhuistoekenning bekendgemaak
Die kortlys van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Protea Boekhuistoekenning vir beste gepubliseerde boek in geskiedenis of kultuurgeskiedenis word hiermee bekend gemaak. Dié prys...
View ArticlePersverklaring: Aankondiging van wenners
Kyk hoe ver het ons gekom, ’n gedigte- en kortverhaalkompetisie Aangebied deur PEN Afrikaans in samewerking met Versindaba en LitNet Moontlik gemaak deur Kruger Internasionaal PEN Afrikaans het op 8...
View ArticleAfrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2025
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of...
View ArticleIn memoriam: Frikkie Lombard
Frikkie Lombard (foto: Naomi Bruwer) Die hartseer nuus van Frikkie Lombard se heengaan kom op ’n perfekte herfsdag in die Boland. ’n Dag – in die woorde van NP Van Wyk Louw – van “goue akkerblare”,...
View ArticlePersverklaring: Vriend van Nagkantoor-eienaar wen WAT se Borg ’n...
Phillip Louw en Johan Holtzhausen (foto: verskaf) Christo Els is met ’n gelukkige trekking aangewys as die 2025-wenner van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Borg ’n Woord-Sanlamprys van R25...
View ArticleTrienke Laurie (1946–2023)
Foto: Naomi Bruwer Sêgoed van Trienke Laurie “Skryf is ’n soort terapie vir my alhoewel dit meer inspanning verg as kuns. Vir my is kuns ontspanning.” (Sarie, 17 Oktober 2001) “’n Digter moet al die...
View ArticleFrikkie Lombard: ’n huldeblyk
Frikkie Lombard (foto: Naomi Bruwer) Die woord “mentor” word so dikwels oorgebruik. Maar vir my is iemand wat aan daardie vereistes voldoen, nie net iemand wat jou werksidentiteit help vorm nie, maar...
View ArticlePersverklaring: Aankondiging van die Suid-Afrikaanse Akademiepryse vir 2025
https://www.akademie.co.za/ Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns kondig met groot genoeë die gesogte Akademiepryse vir 2025 aan. Die pryse sal by ’n bekroningsplegtigheid in...
View Article