Quantcast
Channel: Portale - LitNet
Browsing all 1430 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Februarie 2022

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Deborah Steinmair (1962–)

Sêgoed van Deborah Steinmair: Was sy as ’n kind bewus van apartheid en segregasie? "Yes, in a vague way. I remember an overall sense of helplessness, of having no say in my destiny, not even in what...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

CF Beyers-Boshoff (1926–1989)

Sêgoed van CF Beyers-Boshoff "As jy skryf, moet dit wees soos ’n stuk rou lewer wat jy op wit satyn gooi. Vir subtiliteit is daar in kommersiële skryfwerk min plek." (Die Burger, 20 Desember 1989) "’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Meevoerend elegant en melancholies: William Kentridge se kortprente

Op 22 Februarie 2022 het die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns ’n aanlyn lesing deur Alex Duffey aangebied: “William Kentridge: Nege tekeninge vir projeksie – grusame tonele van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Louis Eksteen (1930–2001)

Foto: Openbare domein, verkry van Wikipedia Sêgoed van Louis Eksteen "Baie van my verse gebeur net en ander het weer heelwat skaafwerk nodig. Daar is verse wat laaie vol lê en hulle sal seker die een...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Petra Müller (1935–2021)

Foto: Naomi Bruwer Sêgoed van Petra Müller: “My familie leef poësie en hulle het elke dag daarmee te doen. Hulle is goeie waarnemers. Wat hulle sien, vergeet hulle nooit. Hulle is natuurverskynsels...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Bespreek nou vir Taalmonument se argiefwerkswinkel | Book now...

Die bekende argivaris Pétria de Vaal bied vanaf 25 tot 27 Mei 2022 weer ’n inleidende, tweetalige argiefwerkswinkel by die Taalmonument in die Paarl aan. Dié gewilde driedagwerkswinkel, wat vanjaar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2022

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Die ATKV kondig finaliste aan wat deurgaan na die volgende...

Die ATKV-Crescendo het die twaalf finaliste aangekondig wat deurgaan na die volgende rondte van die ATKV-Crescendo Mentorskapprogram. Die Mentorskapprogram het dit sedert 2014 ten doel om talentvolle...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aankondiging: 2022 se wenners van SA Akademiepryse

Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns kondig met groot genoeë die gesogte Akademiebekronings vir 2022 aan. Die pryse sal by twee virtuele bekroningsplegtighede in Julie...

View Article

Woordeboek van die Afrikaanse Taal-kennisgewing: Afrikaanse handelsname, borg...

Beste WAT-vriend Afrikaanse Handelsnaamkompetisie Die WAT hou vanjaar weer ’n kompetisie vir die treffendste Afrikaanse handelsnaam. Inskrywings sluit op Afrikaanse Taaldag, 14 Augustus 2022. Eienaars...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elize Botha (1930–2007)

Foto: Boekomslag, Litera Publikasies Sêgoed van Elize Botha “Om Afrikaans te wees, maak dit vir my maklik om te leef vanuit ’n diverse wêreld. Dit laat my eenheid en verskeidenheid makliker verstaan....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aankondiging: Rufus Gouws wen die Jan H Maraisprys vir 2022

Die Jan H Maraisprys vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal word vanjaar toegeken aan die leksikograaf, prof Rufus Gouws, van Stellenbosch. Die prysgeld beloop R750 000. Die Jan H...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer

Die programaanpassings wat RSG sedert die begin van April in werking gestel het, verteenwoordig ’n drastiese verskraling van die openbare uitsaaier se voorheen sterk aktualiteitsaanbod en word deur ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in April 2022

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in April 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Louis Esterhuizen (1955–)

Foto: Izak de Vries Sêgoed van Louis Esterhuizen Poësie “is nie iets wat tydgebonde is nie. Dit is wat maak dat poësie altyd relevant is en sal bly. Dit is nie soos ’n roman wat jy klaar lees en op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: ATKV-Crescendo se Platformsessies-musiekproduksie hierdie...

In Mei sien ons maande se harde werk wat in ’n vokale ontploffing bymekaarkom, wanneer sommige van Suid-Afrika se invloedrykste, opkomende sangeresse die verhoog as deel van die ATKV-Crescendo se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: ATKV-DigiToneel se top-16 toor met 2022-temawolk!

Ná die suksesvolle vervaardiging verlede jaar van die ATKV se eerste realiteitsreeks vir televisie, Gekies vir die Kollig, het deelnemers aan ATKV-DigiToneel in 2022 weer die geleentheid om hul spel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

"As ’n kind kan lees, kan hy vorder in die lewe": ’n onderhoud met Chareldine...

“’n Donker wolk,” sê hy dan. “Ek kan dit nie anders beskryf nie. Ek wil amper sê … mens adem dit in as jy die woonbuurt binnery.” Só begin ’n onderhoud wat aan die begin van hierdie skooljaar met ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Paarl-boorling stel boek by Taalmonument bekend

(An English version follows below) Kirby van der Merwe se ‘Eugene’ wyd geloof Die bekroonde skrywer en boorling van die Paarl, Kirby van der Merwe, stel op Vrydag, 27 Mei 2022, sy jongste roman,...

View Article
Browsing all 1430 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>