Uitnodiging: Theuns Eloff oor die toekoms van Suid-Afrikaanse universiteitswese
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns Virtuele vergadering op 19 Mei 2022 om 16:00 Die Werkgemeenskap Potchefstroom .......... Die toekoms van Suid-Afrikaanse universiteitswese teen die...
View ArticleMarlise Joubert (1945–)
Foto: Philip de Vos Sêgoed van Marlise Joubert: “Om digter te wees, is om self denker te wees; om self filosoof te wees. Om digter te wees, is ook om mens te wees wat gedurig eksistensieel-eties...
View ArticlePersverklaring deur die Afrikaanse Taalmuseum en -monument oor ’n moontlike...
Na aanleiding van onlangse mediaberigte en verklarings, reageer die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) as volg oor ’n moontlike naamsverandering vir die instelling: Dit is korrek dat die agbare...
View ArticlePersverklaring: Taalmuseum bekyk protespoësie
Ter ere van Jeugmaand bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument ’n gratis slypskool met musikant Luna Paige oor Afrikaanse protespoësie aan. Op Saterdag 11 Junie 2022 sal deelnemers die opwindende...
View ArticleDuine
My mond het wawyd oopgehang. Almal kon sien ek wissel nog tande. Daar was ’n blinkgevryfde kopertrompet in die hoek van die voorhuis. Langsaan het ’n esdoringklavier met twee silwer sierkandelare...
View ArticleAankondiging van wenverhale: Toegang – ’n kortverhaalkompetisie
PEN Afrikaans is trots om die wenners van ons kortverhaalkompetisie met “toegang” as tema te kan bekend maak. Ons dank aan PEN International, wat die projek finansieel en andersins ondersteun, sowel...
View ArticleOor die Afrikaanse Taalmonument se voorgestelde naamsverandering: Danie van...
“Die Afrikaanse Taalmonument is ’n ikoon wat uitstaan en bestaan as ’n besonderse erkenning aan die ontstaan en die ontwikkeling van Afrikaans,” sê Danie van Wyk. ......... Die jaar 1975 is deur die...
View ArticleHipoksie
Noudat Ester Mouton met haar agterkop leweloos op die flenniekussingsloop lê, kan sy wat Lies Draghoender is, haar vir die eerste in elf jaar proppers bekyk. Bekýk. Om te sien of daar ’n ding aan haar...
View ArticleWind
Teen die middag steek die wind op. Lusteloos en dor, dink ek, maar dis nie of ek venster toe kan trippel om te gaan kyk nie. Wie kan nou ook ’n wind sién. Ek sal vir my versorger, Johanna, vra hoe die...
View ArticleNonnetjie van Aardt se laaste dag op aarde
Vir ’n oomblik lyk Ed asof die res van die wêreld nie bestaan nie. “Tomate coeur de boeuf. Gelukkig het ek dié een gepluk voordat die kewers hom kon bykom.” Hy rol die “r”, spreek die naam vinnig uit,...
View ArticlePersverklaring: PEN Afrikaans oor die voorgestelde naamsverandering van die...
(English below) PEN Afrikaans neem met kommer kennis van die minister van sport, kuns en kultuur, Nathi Mthethwa, se voorneme om die naam van die Afrikaanse Taalmonument (ATM) te verander, aldus ’n...
View ArticleMeer bek as binnegoed het baie om die lyf: ’n onderhoud oor die ATKV se...
https://atkv.org.za/nuus/posts/2022/may/speel-en-leer-met-prettige-idiome-bordspel/ ’n Bordspeletjie oor idiome is net die oortjies van die seekoei van ATKV-projekte wat Afrikaans bevorder. As jy ’n...
View ArticlePersverklaring: ATKV glo ATM-naamsverandering is onnodig
Die Afrikaanse Taalmonument en -museum (ATM) slaag daarin om die diverse samestelling van Afrikaans – ’n taal wat hier in Suid-Afrika ontstaan het – te omarm, en daarom is ’n naamsverandering onnodig....
View ArticleDie Afrikaanse woordelys en spelreëls se eerste honderd jaar deur Christo van...
Barend van der Merwe het uit eie beweging sy indrukke van die boek gestuur. Die Afrikaanse woordelys en spelreëls se eerste 100 jaar Christo van Rensburg Uitgewer: Die Suid-Afrikaanse Akademie vir...
View ArticlePersverklaring: Neville Alexander-prestige-eerbewyse – Oproep om benoemings
Taalmonument bied R40 000 vir onbesonge taalhelde in 2022 Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) nooi weer die publiek om geskikte kandidate te benoem vir die vyfde Neville...
View ArticlePersverklaring: Onderwysverklaring na aanleiding van Wysigingswetsontwerp op...
’n Berig het onlangs in Rapport verskyn in verband met die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys wat deur die regering beplan word en ook ’n brief wat deur 19 organisasies, wat hulle beywer vir...
View ArticleAfrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2022
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of...
View ArticleDie rooi tekkies
Daar’s nog ’n bloederigheid op die see toe die Aandster sy eerste knipoog gee. Op presies daardie oomblik kom staan die engel met sy lang bont rok in die deur. Elisa was aan’t pampoen sny. Boepens en...
View ArticlePersverklaring: Wil jy Afrikaans toelies in Arabies?
كَن دجَي اَفرِيكَانس تُولِيس اِين عَرَبِيايس اُوف جَاوِي Wil jy Afrikaans toelies in Arabies? Taalmonument en Historium Trust bied Arabies-Afrikaanse werkswinkel én kompetisie aan Ter ere van...
View ArticlePersverklaring: PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds ’n Arabiese en ’n Albanese...
PEN Afrikaans maak met trots bekend dat die volgende twee vertalings van Afrikaanse romans deur die PEN Afrikaans Vertaalfonds gefinansier sal word: ’n Arabiese vertaling van Kringe in ’n bos deur...
View Article